AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4527
-13,00
SOYA
29 Mrt
-
8240
-3,00
SUNS
29 Mrt
-
8805
98,00
WEAT
29 Mrt
-
6681,8
-8,20
WMAZ
29 Mrt
-
3853
-30,00
YMAZ
29 Mrt
-
4033,8
-19,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

‘Brics kan ons nie help nie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Theuns Botha
Foto: Theuns Botha
Die versterking van die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is belangriker vir Suid-Afrika as om aan Brics te behoort.

Die versterking van die Suider-Afrikaanse ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) is belangriker vir Suid-Afrika as om aan Brics te behoort.

Dit was die strekking van wat dr. Roelof Botha, ekonoom van die Optimum-groep, en dr. Theo de Jager, boer, stigterslid van die netwerkorganisasie Saai en nie-uitvoerende lid van die nuwe Agri X-groep, op ’n paneelbespreking van laasgenoemde gesê het.

Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP) is volgens Botha slegs 2% van die totale BBP van die Brics-lande, maar die land moet 20%-bydrae tot Brics lewer.

“Waarom vat ons nie die geld wat ons in ’n gat (in Brics in) pomp en neem ’n fraksie daarvan om die SAOG-sekretariaat in Gaborone te versterk en maak 100% seker dat ons die logistiek begin versterk nie?” het Botha gevra. “In die SAOG is daar ’n groter bevolking as in Amerika en die inkomste per persoon groei twee maal so vinnig as in Amerika.”

Werkskepping

As die streek sy invoer van China met 10% kan sny, wat moontlik is deur kwotas in te stel, kan 20 miljoen werkgeleenthede volgens Botha in die SAOG geskep word.

De Jager het gesê hy hou van Botha se gedagte om geld wat na Brics gaan, eerder in die SAOG te sit. Na sy mening hoort Suid-Afrika glad nie in Brics nie. “Ons is nie in dieselfde liga as Indië en China nie.”

Suider-Afrika behoort wel in Brics te wees. “As ons oor grense met ons buurlande kan verenig, dink net watter magtige ekonomiese blok ons kan opstel.

“Uit ’n eenvoudige plaashoek, stel jou voor ons het ’n sentrum van uitnemendheid in byvoorbeeld Gaborone of Windhoek, waar die saad- en kunsmismaatskappye proewe kan doen. Ons sit al ons beste wetenskaplikes daar, pleks van om die proewe in 12 lande te doen. Elke land behoort steeds self te besluit of hy ’n produk toelaat. Die koste om nuwe produkte na Suid-Afrika te bring, kan verlaag word tot 8% van wat dit tans is. Ons kan dan dieselfde toegang tot nuwe tegnologieë hê as wat Australiërs, Argentyne en Brasiliane het.

“Ons sal dan mededingend wees, maar dit sal ’n besluit deur die SAOG verg. Brics kan ons nie help nie.”

Dr. Theo de Jager. Foto: Carien Kruger
Author William Gumede.
dr. Roelof botha
Dr. Roelof Botha. Foto: Carien Kruger

Afrika-unie

Prof. William Gumede, medeprofessor aan Wits se skool van regeerkunde en deel van die paneelbespreking, was betrokke was by die opstel van ’n verslag vir die regering ter motivering van aansluiting by Brics in 2008. Hy het gesê Suid-Afrika se ekonomie is al vir die laaste 150 jaar verbind tot dié van die SAOG en dié breër siening van die Suid-Afrikaanse ekonomie was juis deel van die motivering. Die gedagte was verder dat die Afrika-unie later deel word van Brics, maar in praktyk het dié sienings nie werklikheid geword nie. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.12
+0.2%
Rand - Pond
22.38
+0.1%
Rand - Euro
19.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
964.04
+0.4%
Palladium
1,421.37
+0.3%
Goud
1,966.88
-0.4%
Silwer
23.28
-0.2%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,726
+0.4%
Alle aandele
76,305
+0.3%
Hulpbronne 10
66,449
-0.0%
Industriële 25
103,288
+0.9%
Finansiële 15
15,547
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Soek na iemand wat saam met my sal lag...
Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe geniet. Hou daarvan om aktief te wees, crossfit en ry dan en wan...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot