AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vertraging met bloutong-entstof ‘tydbom’

Die vertraging van entstof teen bloutong is ‘n tydbom, sê mnr. Kelvyn Breetzke, hoofbestuurder: Handel van BKB.

Die vertraging met die lewering van bloutongentstof is ’n tydbom wat ernstige gevolge vir die kleinveebedryf inhou as dit nie betyds gelewer gaan word nie, sê mnr. Kelvyn Breetzke, hoofbestuurder handel van BKB.

Breetzke het die aankondiging van Bayer Dieregesondheid, wat as verspreider van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) optree, dat die lewering van die entstof teen bloutong eers teen einde November, as ’n groot teleurstelling bestempel. “Ons lê al maande op die verspreider se nek en is die versekering gegee dat dit teen die einde van Oktober beskikbaar sou wees. Nou het ons so pas gehoor dat dit uitgestel is.”

Breetzke het aan Landbouweekblad gesê dat 99% van die voorraad by ál sy handelstakke uitverkoop is. “Daar is net enkele botteltjies by sommige van ons takke van verlede jaar se voorraad, waarvan die vervaldatum op hande is. Ons sit elke jaar met dié probleem. Daar is geen ander gelisensieerde verskaffers na wie ons kan gaan nie.”

Mnr. Leon de Beer, hoofbestuurder van die NWKV, het die vertraging as ’n “absolute krisis” bestempel. “OBP het in die verlede ’n belangrike rol gespeel om entstowwe te berei om die nasionale gesondheid van die land se veestapel  te verseker. Boere het géén ander keuse as om hulle diere te ent nie en as daar nie entstof beskikbaar is nie, kan die gevolge katastrofies wees.”

De Beer sê hoewel die B- en C-stamme van die entstof beskikbaar is, dit die A-stam is wat nou berei moet word. “Daar was voorstelle om aanvanklik eersgenoemde twee stamme teen twee-derdes van die prys beskikbaar te stel en dit later met die A-stam aan te vul. Die etikettering van die verpakking en verspreiding daarvan sou egter ’n logistiese nagmerrie gewees het.

“Die tyd loop uit en ons kan maar net hoop dat die entstof wel op die laaste teen die einde van die maand gelewer kan word. Baie hang van reënval af hoe fel die siekte volgende jaar sal wees,” het de Beer gesê.

Dr. Jacob Modumo, die sake-ontwikkelingsbeampte van OPB het op navraag van Landbouweekblad gesê  dat hy tans in samesprekings gewikkel oor die beskikbaarstelling van die entstof en dat ’n mediaverklaring môre (Woensdag) uitgereik sal word. Hy wou hom nie uitlaat of die entstof wel teen die einde van die maand beskikbaar sal wees nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot