AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Vertroue is sleutel tot voedselsekerheid

Vertroue tussen die staat en private sektor is moontlik die sleutel tot voedselsekerheid, aldus mnr. Jannie de Villiers.

Die verwydering van wantroue tussen die staat en private sektor is een van die oplossings wat Suid-Afrika se voedselonsekerheid op huishoudelike vlak kan help oplos.

Mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, sê ’n spreekwoordelike brug is nodig tussen nasionale voedselsekerheid in Suid-Afrika en die probleme met voedselsekerheid in huishoudings.
 
De Villiers was een van die sprekers op die 11de AMT-vooruitskouings konferensie in Pretoria.
 
Hy sê vennootskappe tussen dié twee sektore in die land sal toegang tot voedsel aanpak, maar die wantroue wat bestaan, veroorsaak verdeling. “Die staat vertrou nie die private sektor nie, en die private sektor vertrou nie die staat nie. Ons moet ophou om sleg te praat oor mekaar.” De Villiers sê dié situasie hinder vooruitgang in die land.
 
Moeilikheid
Hy sê voedselproduksie in die land is “in die moeilikheid” en dringende aandag moet gegee word aan die landboubedryf. Hy stel verbeterings aan infrastruktuur, soos paaie, voordelige landboubeleide, die uitbreiding van besproeiing en ’n kultuur van mentorskap en opleiding voor.
 
Boere word aangemoedig om nie fokus te verloor weens uitsprake oor nasionalisering en dies meer vanuit oorde wat nié beleide kan bepaal nie. “Ek dink ons bestee te veel aandag aan dié mense,” aldus De Villiers.
 
Verder daag hy belanghebbendes in die bedryf uit om “brawe besluite” te neem en leierskap te toon. “Ons het moedige leiers in die land nodig om ’n groter produksievermoë in die land skep.”
 
 
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot