AFGRI
BEAN
19 Aug
-
9040
0,00
CORN
19 Aug
-
4134
123,00
SOYA
19 Aug
-
9085
198,00
SUNS
19 Aug
-
10660
0,00
WEAT
19 Aug
-
6830
0,00
WMAZ
19 Aug
-
4379
70,00
YMAZ
19 Aug
-
4385
77,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Virtuele staatsrede gaan geld spaar

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa tydens 2020 se staatsrede. Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa tydens 2020 se staatsrede. Foto: GCIS
Die parlement beoog om minder as R1 miljoen op vanjaar se staatsrede te bestee aangesien die meeste van die gebruiklike seremoniële prosedures weens die Covid-19-pandemie nie gaan plaasvind nie.

Die voorsittende beamptes van die parlement het aangedui dat pres. Cyril Ramaphosa sy staatsrede vanuit die nasionale vergadering gaan lewer, met slegs 50 parlementslede, verteenwoordigers van die regbank en die uitvoerende gesag wat in die saal teenwoordig sal wees. Die res sal virtueel moet inskakel.

Verlede jaar is R2,1 miljoen vir die staatsrede begroot. Hoewel vanjaar se begroting R2,2 miljoen is, het me. Baby Tyawa, sekretaris van die parlement, gesê hulle beoog om minder as R1 miljoen te bestee. Geld wat oorbly, sal gebruik word om die inligtingstegnologie by die parlement te verbeter.

Me. Thandi Modise, speaker, het gesê die grootste uitgawe sal die koste van die webinaar wees, want daar gaan nie iets anders as water met die staatsrede bedien word nie.

Tyd

Ramaphosa lewer op Donderdag 11 Februarie om 19:00 die staatsrede.

Die staatsrede gee die president die geleentheid om die nasie toe te spreek oor ’n wye reeks politieke, ekonomiese en maatskaplike kwessies binne die plaaslike en wêreldwye konteks, om verslag te doen rakende die werk van die staat en om die staat se aksieprogram vir die jaar aan te kondig.

Die gebruiklike debat oor die staatsrede vind virtueel op 16 en 17 Februarie plaas. Ramaphosa lewer sy repliek op 18 Februarie.

Die tema van vanjaar se staatsrede is “Nakoming van ons verpligtinge: om u toekoms beter te laat werk”.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.93
-0.4%
Rand - Pond
20.18
-0.3%
Rand - Euro
17.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,754.45
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,145.50
-0.6%
Platinum
907.50
-0.7%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Liefdevol
Ek is 46 en weduwee. Wil graag nuwe vriende ontmoet op die hoop vir nuwe liefde. Ek is onafhanklik. Ek is lief vir my familie en diere. Ek hou baie van lag. Ek is baie sagte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot