AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

VL betreur dood van Evan Sorour

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Uitnodiging na Sorour se gedenkdiens. Bron: WhatsApp
'n Uitnodiging na Sorour se gedenkdiens. Bron: WhatsApp
In reaksie op die skietvoorval wat tot die dood van ’n boer van Ficksburg, mnr. Evan Sorour (28), gelei het, sê mnr. Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou (VL) dié organisasie betreur die afsterwe van Sorour en betuig meegevoel aan sy familie.

“Die gebeure is tans die onderwerp van ’n polisie-ondersoek en ons vertrou dat die reg sy gang sal gaan ná afloop van die ondersoek.” Von Maltitz boer self in die Ficksburg-distrik.

Sorour en sy pa, Reuter, is op Sondag 8 Januarie na ’n buurplaas om beeste wat na bewering deurgebreek het, terug te bring. Volgens adjt.off. Mmako Mophiring, het ’n man wat ’n woning op die buurplaas huur, op die toneel verskyn en Reuter aangerand. Toe Evan sy pa te hulp snel, het ’n skietery ontstaan en vyf skote het hom getref. Evan is op pad na die hospitaal dood. Die verdagte wat hom geskiet het, is in die heup gewond en is tans onder polisiebewaking in die Hoogland Mediclinic in Bethlehem. Hy mag eers geïdentifiseer word wannneer hy in die hof verskyn.

Vrystaat Landbou wys in sy reaksie aan Landbou.com daarop dat Ficksburg, soos verskeie dorpe langs die Lesotho-grens, jare lank reeds gebuk gaan onder hoë vlakke van misdaad, waaronder ernstige geweldsmisdade soos plaasaanvalle en eiendomsverwante misdade. Veediefstal vier hoogty in dié distrik.

“Die gebied is reeds in 2011 met die instelling van die landelike beveiligingstrategie as ’n hoëmisdaadgebied vir veediefstal uitgewys en daar sou daadwerklike ingrypings, aksies en planne van stapel gestuur word om die misdaad doeltreffend te bestry. Ná meer as ’n dekade blyk dit die teendeel te wees.”

Ook in 2022 het die organisasie en die Vrystaatse boeregemeenskap verskeie versoeke vir ingryping en hoëvlak-ondersoeke gerig, maar geen noemenswaardige suksesse wat daarop kon dui “dat misdade, en veral veediefstal, in die landelike gebiede doeltreffend deur die polisie beveg word, het plaasgevind nie,” sê mnr. Gernie Botha, uitvoerende hoof van VL.  “Daar word min inhegtenisnemings weens veediefstalklagte uitgevoer en die afwesigheid van noemenswaardige suksesse dra by tot ’n groeiende  frustrasie onder boere en hul werknemers. Dit word deur misdadigers in die oorgrensgebiede uitgebuit.” 

Groot hoeveelhede vee wat vermoedelik gesteel is, word elke maand verskuif uit die gebiede wat aan Lesotho grens. Volgens Botha word tussen 500 tot 800 beeste maandeliks met die hulp van voertuie in of deur die gebied verskuif. Daar is bewerings dat korrupte polisiebeamptes betrokke is by veediefstal-sindikate. "Ons het al vir ‘n nasionale ondersoek gevra wat ’n beduidende impak kan hê. Dit het ook nie gebeur nie.”

Die organisasie vra intussen dat dringend ondersoek ingestel word oor die georganiseerde wyse waarop vee in die distrik Ficksburg gesteel word. Hy wil hê bykomende mannekrag moet ontplooi word. “Dit moet noodgedwonge lei tot inhegtenisnemings en die nodige bewyse sodat misdadigers aan die pen sal ry,” sê Botha. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot