AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Vleis: Biosekuriteit grootste uitdaging

Biosekuriteit is die grootste uitdaging wat die rooivleisbedryf in die toekoms gaan beïnvloed, sê mnr. Dave Ford van die Rooivleisbedryfsforum.

Biosekuriteit is die grootste uitdaging wat die rooivleisbedryf in die toekoms gaan beïnvloed, sê mnr. Dave Ford, voorsitter van die Rooivleisbedryfsforum.


Ford was een van die sprekers by die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se nasionale jaarkongres in Magaliesburg.


Die uitbreking van veesiektes, die vang van vee deur roofdiere en die bewaring van wild, die Waterwet en die gebruik van water, asook dieregesondheid is van die faktore wat Ford gelys het wat tot dié uitdaging kan bydra.


Ford sê openbare gesondheid en veeartsenykundige gesondheidsdienste is bykomende faktore. “ ’n Voorbeeld is, tot onlangs was slegs twee van die slagplase in Limpopo geregistreer om te slag vir menslike verbruik.”


Omgewingsbewusmaking

Volgens Ford raak verbruikers meer en meer omgewingsbewus, en wil meer inligting hê oor hoe die diere waarvan hulle die vleis koop, op die plaas hanteer is.


“Verwag ook meer veldtogte soos die ‘meat free Mondays’-inisiatief wat vir omgewingsbewaring en die beperking van klimaatverandering geskep word. Dit gaan die bedryf ook beïnvloed.”


Leer ken die moderne verbruiker

Hy meen verbruikers fokus deesdae meer op hul gesondheid hoewel hulle “hap-en-hol”-eetgewoontes het, en die bedryf sal dit in ag moet neem.

 

Hy sê die feit dat die meeste verbruikers, veral in stedelike gebiede, oor hul veiligheid begaan is, veroorsaak ook uitdagings vir die bedryf. “Dit beteken hulle eet nie in die aande meer baie in restaurant nie, en bly in sekuriteitskomplekse waar hul huise klein is en hulle nie baie kanse kry om op groot skaal byvoorbeeld ‘n braai te hou nie. Dít moet alles ook in ag geneem word.”


16 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot