AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Vlieg veroorsaak dalk by-krisis

’n Vlieg wat parasiete in heuningbye se agterlyf inspuit, is glo verantwoordelik vir die daling in bygetalle, sê ’n wetenskaplike.

’n Vlieg wat parasiete in heuningbye se agterlyf inspuit, is glo verantwoordelik vir die daling in bygetalle, sê ’n wetenskaplike.

Luidens ’n berig op Health24.com is ’n artikel oor dié verskynsel onlangs in die Public Library of Science (PloS One) gepubliseer.


Die phorid-vlieg (Apocephalus borealis) besmet die by met larwes van die parasiet. Dit veroorsaak verwarring by die by. ’n By wat met die parasiete besmet is, verlaat dikwels in die nag die korf op soek na lig.

Dit sal sowat sewe dae nadat dit besmet is, vrek en parasiete sal daaruit voortkom. Hoewel ’n by gewoonlik opkrul wanneer hy vrek, bly die by sy pote beweeg as hy met larwes besmet is. Wetenskaplikes verwys derhalwe na “zombie”-bye.


Oplossing?

Prof. John Hafernik, een van die deelnemers aan die studie en ’n dosent in biologie aan die Universiteit van San Francisco, sê wetenskaplikes kon nog nie ’n oplossing vir die probleem kry nie, want hulle weet nie waar die besmetting deur die vlieg plaasvind nie.


Groot kommer bestaan tans oor die wêreldwye daling in heuningbye se getalle. Die meeste die “zombie”-bye is tot dusver in die suide van die Amerikaanse staat Dakota aangeteken.


Die bedreiging van heuningbye kan ’n groot krisis vir die wêreld en voedselproduksie beteken.


Bron: Health24.com


12 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot