AFGRI
BEAN
26 Me
-
9371
0,00
CORN
26 Me
-
4480
0,00
SOYA
26 Me
-
7813
0,00
SUNS
26 Me
-
8220
0,00
WEAT
26 Me
-
6690
0,00
WMAZ
26 Me
-
3644
0,00
YMAZ
26 Me
-
3750
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
0,65
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

KYK! Vloede én beurtkrag: Boere ‘sukkel om te oorleef’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Net toe boere langs die Vaal- en Oranjerivier dink hulle het beurtkrag onder beheer en kan moontlik mielies en ander gewasse van verdroging red, kom die vloede weens oorvol damme hoër op in die wateropvangsgebiede.

Sommige landerye by Douglas versuip, terwyl ander droog ly omdat sommige pompstasies hoër geskuif en net per boot bereik kan word. mnr. Attie Scholtz, 'n boer van Douglas, het 'n video geneem om te wys hoe hy sukkel om by sy pomstasies uit te kom. In die tweede deel van die video kan gesien kan word hoe die water styg by die brug in die distrik Grootdrink in die Benede-Oranjerivier. Dié video is deur mnr. Jors van der Westhuizen geneem.

Luidens 'n verklaring vra me. Wisane Mavasa, woordvoerder van die departement van water en sanitasie, Vrydagmiddag dat boere en gemeenskappe langs riviere paraat moet wees op vloedwater uit riviere en strome en gereed moet staan om te ontruim.

“Die vlak van die Vaaldam is steeds te hoog en ons hou 10 sluise oop om die drukking op die damwal te bestuur. Die Vaaldam is 116% vol, Bloemhofdam 112% en die Barragedam 97%. Water word teen 3 800 kumek in die laer Vaalrivier-stelsel vrygelaat. Gemeenskappe teen die laer Vaal -en Oranjerivier word gewaarsku om paraat te wees en watervlakke dop te hou. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het boonop gewaarsku dat swaar reën van 200 mm tot 400 mm van 25 tot 27 Februarie in Limpopo en Mpumalanga van kan uitsak en vloede meebring. Van die vloede kan katastrofies wees.”

Per boot na pompstasies

Intussen sê mnr. Jaco Cilliers van die Vaallus-boerdery buite Douglas naby die samevloeiing dat hulle sukkel om te oorleef. “Ons moes al ons pompe, kragkaste en motors hoog genoeg lig sodat die water nie naby kan kom nie. Van die pompstasies is so diep in die water dat dit net per boot bereik kan word. Vanweë fase 6-beurtkrag moet ons pompe gedurig aansit. Jy moet nou elke paar uur met ’n boot na die pompstasie gaan om dit aan te sit, anders verdroog die hoërgeleë landerye. Die laergeleë lande versuip weer aan die ander kant. 

vloede,
'n Spilpunt staan in die water waar die Vaal- en Oranjerivier by Douglas saamvloei. Foto: Jaco Cilliers
Douglas,
Mielielande is onder water by Douglas. Foto: Jaco Cilliers
douglas,
Die samevloeiing by Douglas waar die oorvol Vaal- en Oranjerivier bymekaar kom en landerye verspoel. Boere moet ook pompstasies, motors en kragkaste bo die watervlakke lig. Foto: Jaco Cilliers

“Ons het die vloedwater voorsien en daarom nie op laergeleë landerye geplant nie. Niemand het egter voorsien dat die watervlakke so hoog sou styg nie.”

Hul landerye is droog vanweë die hoër fase beurtkrag wat ’n paar dae gelede deur Eskom ingestel. “Al wat ons nou kan red, is goeie buie reën, anders gaan ons misoeste kry,” sê Cilliers.

Spits van vloedwater nog op pad

Mnr. Wilco Fourie, voorsitter van die Oranjerivier-landbou-unie, sê die verwagting is dat die spits van die vloedwater by Katlani naby Douglas, die eerste meetpunt ná die samevloeiing van die Oranje- en Vaalrivier, teen Dinsdag 28 Februarie bereik gaan word.

Die rivier het vanoggend by Katlani teen 4 040 kubieke meter per sekonde (kumek) gevloei en kan na verwagting teen Maandag die 5 000 kumek-kerf verbysteek. Die verwagte spits is tussen 5 300 en 5 400 kumek.

Die spits sal Prieska na verwagting sowat ’n dag later bereik en Upington twee dae later as by Katlani. Die rivier sal na verwagting vir sowat vier dae lank by die verskillende punte ’n vloei van meer as 5 000 kumek hê.

Die departement van water en sanitasie het vanmiddag in ’n verklaring gesê twee van die Vaaldam se 12 oop sluise is om 16:00 toegemaak. Die uitlaat uit die Bloemhofdam bly tot verdere kennisgewing op 3 800 kumek.

Fourie sê in dié stadium maak dit nie vir boere aan die Benede-Oranjerivier ’n verskil in hul skade indien twee sluise in die Vaaldam toegemaak word nie. Dit sou baie meer gehelp het as die Bloemhofdam se uitlaat vroeër verlaag sou word as die geprojekteerde datum van Sondag 26 Februarie.

*Die departement van water en sanitasie het Saterdagoggend (25 Februarie) 'n verklaring uitgestuur om aan te dui dat die uitlaat uit die Vaal- en Bloemhofdam verlaag word. Twee sluise is om 09h00 toegemaak by die Vaaldam, dus is nou net 8 sluise by dié dam oop.

Die uitvloei uit die Bloemhofdam is teen 09h00 verlaag na 3600 kumek, waarna dit teen 12h00 na 3400 kumek verlaag sal word en teen 15h00 na 3200 kumek. "Gemeenskappe laer af teen dié waterstelsels kan 'n noemenswaardige daling in riviervlakke oor die volgende paar dae verwag."

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.66
+0.7%
Rand - Pond
24.27
-0.0%
Rand - Euro
21.10
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.81
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,022.46
0.0%
Palladium
1,423.51
0.0%
Goud
1,946.75
0.0%
Silwer
23.32
0.0%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,404
+0.6%
Alle aandele
76,590
+0.5%
Hulpbronne 10
67,438
+0.5%
Industriële 25
106,353
+1.0%
Finansiële 15
14,654
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
DIS TYD
Kom gesels met my. Vriendelik opreg Hou van avontuur soos gaan kamp of 'n naweek weg op motorfiets Braai Rustig by huis wees Uitgaan vir 'n drankie
WIL JY?
Oulik hardwerkend, speel hard, vrolik, vriendelik, buitelig mens. Hou van nuwe dinge aanpak, nuwe onture beleef. Groot wêreld met baie speelplek. Kom speel saam
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot