AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Vloedwalle by Oranjerivier ná dekade steeds nie herstel

akkreditasie
Mnr. Jors van der Westhuizen het in 2011 vir Landbou.com hierdie foto gestuur waar hy en sy werkers tussen sy wingerde by Grootdrink geloop het om tafeldruiwe te pluk na die Oranjerivier sy walle oorstroom het
Mnr. Jors van der Westhuizen het in 2011 vir Landbou.com hierdie foto gestuur waar hy en sy werkers tussen sy wingerde by Grootdrink geloop het om tafeldruiwe te pluk na die Oranjerivier sy walle oorstroom het
Die herstel van die vloedwalle langs die Oranjerivier sal hopelik weer op die agenda van die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling geplaas word nadat Agri SA ’n vergadering met me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, daaroor belê het.

Boere het groot skade gely met die oorstromings in 2011 waarvan die skade op R1,3 miljard bereken is. Wetlike voorskrifte het tot gevolg gehad dat die departement boere nie vir die skade vergoed het nie, en die vloedwalleprojek is begin om die skade te herstel. Pres. Jacob Zuma het destyds aangekondig dat R800 miljoen toegewys is om die skade te herstel.

Mnr. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê in die eerste jaar van die projek het die departement R282 miljoen ontvang. In die eerste jaar is R190 miljoen bestee en in die daaropvolgende jaar R124 miljoen.

’n Dekade later is die vloedwalle nog nie herstel nie.

Wat reeds gedoen is

Altesaam R950 miljoen is bestee om 325 km vloedwalle te bou. ’n Verdere 70 km moet nog gebou word om die projek te voltooi, wat na raming R180 miljoen sal kos. ’n Deel van die geld wat nodig is, sluit in R32 miljoen vir werk wat reeds voltooi is.

Van der Rheede sê die geld moet dringend bekom word, want die stelsel is afhanklik van soliede walle om toekomstige oorstromings te bestuur. Die voltooide walle loop gevaar om deur oorstromings beskadig te word. Die water wat deur gapings vloei, sal agter die walle opdam en ’n oorstroming vererger.

Die Noord-Kaap het die afgelope paar jaar die ergste droogte in 100 jaar beleef. Droogtes word gebreek deur swaar reënval wat oorstromings meebring. Wetenskaplikes glo die einde van ’n droë klimaatsiklus is in sig en oorstromings is moontlik. Daarom moet die gapings toegebou word.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.66
+0.3%
Rand - Euro
17.91
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,752.89
-0.3%
Silwer
21.50
+0.2%
Palladium
1,862.50
+0.3%
Platinum
1,003.50
+2.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,783
+0.0%
Alle aandele
73,189
+0.1%
Hulpbronne 10
70,671
-1.1%
Industriële 25
88,027
+0.8%
Finansiële 15
16,349
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot