AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Voedselvermorsing: Shoprite vind oplossings vir komplekse probleem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnre. Basheer Smidt en John Goedeman. Foto: Verskaf
Mnre. Basheer Smidt en John Goedeman. Foto: Verskaf
Meer as 10 miljoen ton kos word jaarliks in Suid-Afrika vermors. Die Shoprite-groep probeer tans dié probleem van talle kante af aanpak.

Voedselvermorsing reg oor die verskaffingsketting kan nie bekostig word in ’n land waar 2,5 miljoen mense weekliks honger ly nie. Dit is ’n komplekse kwessie wat van plaas tot vurk kop uitsteek. Daarom het die Shoprite-groep besluit om ’n sistemiese benadering met omvattende oplossings te volg om dié kwessie hok te slaan.

Mnr. Sanjeev Raghubir, Shoprite se volhoubaarheidsbestuurder, sê die beste manier om vermorsing te vermy, is om dit te voorkom.

Dit word gedoen deur prosedures te hersien vir die plaas van bestellings, aanvulling en watter reekse aangehou word en data-analise in te span om brandpunte vir voedselvermorsing te identifiseer. Deur, byvoorbeeld, die produkreeks by Shoprite se delikatessens te optimaliseer, is voedselvermorsing by dié afdeling met 11% verminder.

Kunsmatige intelligensie (KI) is nog ’n wapen wat in die stryd teen voedselvermorsing ingespan word. Dit word tesame met masjienleer gebruik om verkope by winkels te voorspel. Bestellings vir aanvullings word outomaties geplaas. Dit verseker dat voorraad altyd beskikbaar is, terwyl voedselvermorsing verminder word.

Die KI-model neem verskeie faktore in berekening. Byvoorbeeld, ’n winkel wat naby aan ’n jaarlikse sportbyeenkoms geleë is, sal outomaties meer kitsmaaltye op daardie spesifieke dag beskikbaar hê.

Hoewel dié planne en prosedures voedselvermorsing verminder, word dit nie uitgeskakel nie. Surplus voedsel wat steeds eetbaar is, moet dus ’n plan mee gemaak word. Daarom skenk die Shoprite-groep daagliks meer as 120 000 maaltye aan meer as 450 liefdadigheidsorganisasies om honger te verminder en voedselsekerheid te verbeter.

Die afgelope jaar is surplus voedsel ter waarde van R138 miljoen geskenk. Shoprite bemiddel ook die skenk van surplus vrugte en groente direk van plase na liefdadigheidsorganisasies.

Alle surplus voedsel is egter nie eetbaar nie, maar daarvoor het Shoprite ook ’n plan. Weekliks word sowat 44 ton voedselafval, meestal droë produkte soos pasta, ontbytgrane en meel, in voer omskep.

Mnr. Angus McIntosh, herlewingsboer van die Spier-wynlandgoed by Stellenbosch wat sy produkte onder die handelsnaam Farmer Angus bemark, ontvang weekliks meer as 4 ton oneetbare groente en vrugte van die Basson-verspreidingsentrum in Kaapstad. Hy voer dit vir sy varke en lewer weer fynproewers-kouevleise aan Checkers.

Selfs die meer as 900 000 liter gebruikte kookolie wat verlede jaar by Shoprite en Checkers se delikatessens herwin is, word nie vermors nie. Dit word in onder meer biodiesel omskep. Organiese afval word ook bestuur en verlede jaar is 236 ton voedselafval in kompos omskep.

Altesaam het Shoprite verlede jaar voorkom dat 3 305 ton voedselafval op stortingsterreine beland en sy koolstofspoor met byna 8 400 ton verminder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot