AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Voëlgriep nog nie in Wes-Kaap aangemeld

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Geen gevalle van voëlgriep is tot dusver vanjaar in die Wes-Kaap aangemeld nie, sê dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou.

Hy sê luidens ‘n verklaring die provinsiale veeartsenydienste monitor die situasie en sal waaksaam bly.

Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het vroeër vandeesweek ’n voëlgriepuitbreking op ’n kommersiële lêhoenderplaas naby Ekurhuleni in Gauteng bevestig waar sowat 300 hoenders gevrek het. Die plaas is onder kwarantyn geplaas.

Meyer sê die nodige biosekerheidgebeurlikheidsplanne word toegepas. “Volstruis- en hoendervleis wat in winkels te koop is, is veilig om te eet. Ons moet egter waaksaam bly.”

Hy sê dit is belangrik om siek of dooie voëls – wilde voëls en pluimvee – aan te meld. “Boere en pluimveeprodusente word aangemoedig om hul biosekerheidsmaatreëls te verskerp om die verspreiding van die siekte deur wilde voëls of hul ontlasting te keer.

“Dit is noodsaaklik dat pluimvee en ander diere deur die gebruik van skerms, heinings en nette weggehou word van wilde voëls en hul liggaamsvloeistowwe.”

Meyer waarsku dat pluimveeboere versigtig moet wees om nie die siekte te versprei deur besmette kledingstukke, skoene, voertuie of toerusting wat vir die jag van watervoëls gebruik word nie.

Kontak dr. Gininda Msiza, hoof van veeartsenydienste in die Wes-Kaap, by 021 808 5002 of GinindaM@elsenburg.com vir nog inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
'n Vrou met vele talente...
Ek is 'n enkel Mamma wat daarvan hou om kreatief te wees. Ek is lief vir die Here! Ek hou van golf (huidiglik begin speel), hekel, puzzles bou, liedjies te skryf, musiek te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot