AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Voëlgriep: Streng reëls by hoenders

Die Regering het vinnig die verbod op die verkoop van hoenders vervang met minder streng maatreëls.

Die Regering het die algehele verbod op die verkoop van lewende hoenders vervang met 'n stel voorwaardes waarvolgens dit gedoen mag word.

Mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het vanoggend (Donderdag, 29 Junie) op 'n mediakonferensie gesê die verbod was ingestel om die verspreiding van die H5N8-voëlgriepvirus te voorkom.

Dit het egter groot kommer landwyd veroorsaak omdat dit mense se lewensbestaan raak. “Die maatreël is in belang van die land en die breër pluimveebedryf ingestel, en ek kan julle verseker dit is nie ligtelik geneem nie,” het Zokwana gesê.

Oplossing gevind

Amptenare en pluimveeprodusente het egter 'n oplossing gevind waarmee siektebeheer en naspeurbaarheid verbeter kan word, terwyl ook verseker word dat mikro-ondernemings hul bedrywighede kan voortsit.

Koper en verkopers van meer as vyf lewende hoenders, vir enige ander doel as regstreekse slagting by 'n geregistreerde slagplaas, moet die volgende voorwaardes nakom:

* Die verkopers van lewende hoenders, kommersiële boere inkluis, asook die handelaars wat die hoenders koop en verkoop, moet by die Bestuursagentskap vir Pluimveesiektes (in Engels bekend as die PDMA) registreer. Die agentskap, 'n onafhanklike organisasie,  sal rekord hou van almal wat lewende hoenderskoop en verkoop en sal alle inligting vertroulik hou.

* Slegs geregistreerde kopers en verkopers sal toegelaat word om handel te dryf en dit is beide se verantwoordelikheid om toe te sien dat die ander party geregistreer is.

* Boere mag net lewende hoenders verkoop as 'n veearts of dieregesondheidstegnikus 'n sertifikaat uitgereik het dat dit gesond is.

* Handelaars mag net gesonde hoenders verkoop en moet voorgeskrewe rekords hou.

* Kopers en verkopers wat by die PDMA registreer, moet 'n onderneming teken dat hulle die vereiste beheermaatreëls sal nakom.

Die voorwaardes geld vir verkopers van onder meer lewende braaihoenders, lewende uitgediende lêhenne, lewende uitgediende teelhoenders, en jong lêhenne wat gereed is om eiers te begin lê (point of lay pullets).

Inenting teen die siekte

Zokwana het verder gesê daar is baie navrae oor die inenting van hoenders teen die siekte. “Ek is deur my span van kundiges geadviseer dat dit nie in die beste belang van beide die land en die produsente sal wees nie. Inenting van voëls sal 'n endemiese situasie skep, moniteringspogings beïnvloed en ons uitvoersertifisering raak.

“Al ons handelsvennote wil net produkte hê van 'n land wat vry van voëlgriep is en waar inenting nie gebruik word nie.”

Zokwana het 'n beroep gedoen op hoendereienaars, boere en die publiek om waaksaam te wees en alle voorvalle van hoë getalle sterftes onder hoenders en ander voëls by die naaste staatsveaarts aan te meld.

Navrae: Registrasievorms vir die verkoop en koop van lewende hoenders is beskikbaar by die webblaaie daff.gov.za en poultrydiseases.co.za. Die PDMA kan ook gekontak word by tel. 012 529 8298.

* Kyk ook dr. Mike Modisane se waarskuwing oor voëlgriep in die meegaande video.

https://youtu.be/1CkPvb3AQu8

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot