AFGRI
BEAN
02 Feb
-
9604
-189,00
CORN
02 Feb
-
4550,4
-19,60
SOYA
02 Feb
-
8815
-94,00
SUNS
02 Feb
-
11369,8
71,80
WEAT
02 Feb
-
6722
-47,00
WMAZ
02 Feb
-
4298,6
-13,40
YMAZ
02 Feb
-
4419
-26,00
Skenk 'n artikel

Voorhou van nie-suiwel as suiwelprodukte ‘grens aan misdaad’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser

"Dit is ’n probleem dat plantaardige produkte, wat dikwels nie enige vorm van suiwel bevat nie, onder die titel ‘melk’ verhandel word,” het mnr. Fanie Ferreira, waarnemende uitvoerende hoof van die MPO, by die Landbouskool Oakdale op die jaarvergadering van die Wes-Kaap MPO gesê.

Sulke produkte word dikwels in koelkaste en op rakke saam met natuurlike melkprodukte vertoon. Dit verwar die verbruiker wat glo dit is ’n natuurlike suiwelproduk. Sowat 30 jaar gelede toe hierdie produkte die eerste keer op die plaaslike markte verskyn het, is dit as alternatiewe produkte bemark. Dit het geleidelik verander en sulke produkte word nou dikwels saam met natuurlike suiwelprodukte aangebied. Melkproduksie daal omdat die verbruiker nie onderskei tussen egte suiwel- en alternatiewe produkte nie, en laasgenoemde koop asof dit egte suiwel is.

In ’n ondersoek in Pretoriase kettingwinkel is soortgelyke ingevoerde Italiaanse produkte gevind, maar die produkte is duidelik gemerk as ’n “drankie” en nie “melk” nie. “Ons het êrens agterweë gebly om dit ook plaaslik te doen, want die produkte word dikwels nie van natuurlike melkprodukte op winkelrakke geskei nie,” het hy gesê.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot