AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Voorste boer van Darling sterf skielik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Willem Basson by Uilenkraal se Holsteins in 2016. Foto: Marieke Snyman
Mnr. Willem Basson by Uilenkraal se Holsteins in 2016. Foto: Marieke Snyman
Een van Darling se innoverende Basson-broers is op 28 Januarie skielik oorlede.

Mnr. Willem Basson (67), wat saam met sy broer, Paul, en hul seuns Coenraad, Coen, Henko en Paul, ’n gemengde boerdery op die plaas Uilenkraal bedryf het, was tot sy dood aktief in die boerdery.

Hy het Uilenkraal (Edms.) Bpk. se finansies hanteer en die voerfabriek bestuur.

Hy is Saterdagoggend in sy strandhuis op Langebaan oorlede.

Mnr. Coen Basson sê sy oom se dood is ’n groot skok vir die familie. “Vrydag het hy nog gewerk en normaal aangegaan. Dit was baie onverwags, hy het mos nie iets makeer nie, en was nie siek nie.”

Coen sal hom onthou as iemand wat altyd happy go lucky was, en nie bang was om ’n kans te waag om die onderneming te laat groei nie.

“As daar iets op die plaas gebeur het, het hy klaar ’n plan gehad om dit uit te sorteer. Hy het vinnig op sy voete gedink.”

Basson sê sy oom het altyd tyd gemaak vir sy medemens en vriende en geglo dat daar ’n balans tussen werk en ontspanning moet wees.

Die boerdery bedryf ’n Holstein-melkery, vleisbeeste en wolskape. Hulle plant koring, aartappels en mielies onder besproeiing vir kuilvoer.

Uilenkraal (Edms.) Bpk. besit en bedryf ook Nutrikor, ’n fabriek wat bees- en skaapvoer maak vir eie gebruik en om te verkoop.

Biogasaanvulling

Landbouweekblad het oor die jare gereeld oor die Bassons se vindingryke planne geskryf: Hoe hulle van die eerste melkboere in die Swartland was wat mieliekuilvoer gemaak het, eerder kompos as sand as beddegoed vir hul koeie gebruik het en in 2016 ’n biogasaanleg opgerig het nadat hulle Italië besoek het om boere daar die kuns af te vra.

Die biogasaanleg wat beesmis gebruik om metaangas te lewer, het toe in 95% van die boerdery se elektrisiteitsbehoeftes voorsien.

Basson laat sy vrou, Hannetjie, seun, Coenraad, dogters, Louann en Cecile, en ses kleinkinders agter.

Hy word op Vrydag 3 Februarie om 11:00 vanuit die NG kerk Darling begrawe.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.97
-0.2%
Palladium
1,346.11
-1.1%
Goud
1,963.29
-0.1%
Silwer
24.32
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,629
-0.1%
Alle aandele
76,987
-0.0%
Hulpbronne 10
68,417
-1.1%
Industriële 25
102,981
-0.4%
Finansiële 15
15,898
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot