AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vrystaatse landbouleier gegroet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Jan Schabort
Mnr. Jan Schabort
Mnr. Jan Schabort (92) van Frankfort, Vrystaat, is op 19 Julie vanjaar aan natuurlike oorsake oorlede.

Mnr. Jan Schabort (92) van Frankfort, Vrystaat, wat op 19 Julie vanjaar aan natuurlike oorsake oorlede is, het as landbouleier diep spore in die mielie-organisasies van weleer getrap.

Hy was onder meer hoofbestuurslid van Sampi (die Suid-Afrikaanse Mielieprodusente-instituut en voorganger van vandag se Graan SA), ’n eertydse voorsitter van die Mielieraad en ondervoorsitter van Nampo van 1988 tot 1993. Schabort het in 1985 die Goue Mieliepit-toekenning, Nampo se hoogste eerbewys, ontvang. Hy het ’n groot en suksesvolle boerdery op Frankfort bedryf wat later deur sy kleinseuns en familie oorgeneem het.

Hy word oorleef deur sy vrou, Theresa, en kinders, Fred Schabort, Jan (Skillie) Schabort, Mayne van Zyl, Mari Louise Hoffman, Elsette Neethling, Annelize Theron en Jeanne Bosch.

Mnr. Boetie Viljoen, wat van 1986 tot 1988 voorsitter van Nampo was, onthou Schabort as ’n sterk leiersfiguur wat kon voorvat en leiding gee. “Hy was nie ’n prater gewees nie, hy was ’n doener. Hy het ook nie gepraat voor hy nie iets goed oordink het nie."

Viljoen sê Schabort was waarlik ’n belese man met wie ’n mens oor enige onderwerp kon praat.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
+1.0%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.17
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,777.28
+0.5%
Silwer
22.47
+1.0%
Palladium
1,877.00
-0.0%
Platinum
1,002.50
+0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,185
-0.5%
Alle aandele
74,377
-0.4%
Hulpbronne 10
73,740
-1.4%
Industriële 25
91,066
-0.5%
Finansiële 15
15,715
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot