AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Vuurwapens: Nuwe wetgewing vir eers op ys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar is vandag tydens ’n ontmoeting van die portefeuljekomitee op polisie besluit dat die wysigingswetgewing op die beheer van vuurwapens vir eers nie vir oorweging geprioritiseer moet word nie.

Die voorsitter van die portefeuljekomitee op polisie het vandag voorgestel dat die wysigingswetgewing op die beheer van vuurwapens vir eers nie oorweging geprioritiseer moet word nie weens die publiek se sterk reaksie op die voorgestelde wetgewing.

Volgens mnr. Andrew Whitfield, DA-LP, is daar tydens ’n voorlegging aan die komitee gesê dat die polisie se burgerlike sekretariaat tot dusver meer as 118 000 kommentare op die voorgestelde wetgewing ontvang het, teen ’n koers van meer as 2 000 kommentare per dag.

Die komitee het ook gehoor dat die hoofregsadviseur van die staat genader is oor die grondwetlikheid van sekere bepalings van die wetgewing. Die polisie se burgerlike sekretariaat wag nou vir sy terugvoer.

Whitfield sê die DA bedank die duisende bekommerde lede van die publiek wat kommentaar op die wysigingswetgewing ingedien het. Hoewel die uitstel van die wysigingswetgewing verblydend is, sal die party aanhou druk uitgeoefen dat dit laat vaar word en dat mnr. Bheki Cele, minister van polisie, eerder konsentreer op die herstel van die lendelam sentrale vuurwapenregister.

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, sê die party sal die res van die proses fyn dophou om te verseker dat die regering al die besware teen die wetsontwerp in ag neem, veral die voorstel dat die besit van vuurwapens vir selfverdediging as kategorie geskrap moet word.

“Hierdie voorstel is niks anders nie as ’n poging om die publiek te ontwapen. In ’n land waar misdaad hand oor hand toeneem, sal dit Suid-Afrikaanse burgers uiters kwesbaar laat teen misdadigers en sal hulle die reg ontneem om hulself, hul geliefdes en eiendom te beskerm.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.54
+0.9%
Rand - Euro
17.77
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,741.93
-0.9%
Silwer
20.98
-2.2%
Palladium
1,847.82
-0.5%
Platinum
992.62
+0.9%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot