AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Vuurwapens: Oproer bevestig belangrikheid van selfverdediging

akkreditasie
Foto: Johan Norval
Foto: Johan Norval
Die onlangse onluste in KwaZulu-Natal en dele van Gauteng, asook pres. Cyril Ramaphosa se erkenning dat die staat onvoorbereid was om die plundering en beskadiging van eiendom te keer, bewys weer die belangrik van mense se reg tot selfverdediging, sê mnr. Tommie Esterhuyse, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou.

Die organisasie rig om hierdie rede weer ’n versoek aan die publiek om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer (Wet 60 van 2000). Vrystaat Landbou het die kommentaar wat hy sover ontvang het, op 21 Julie ingedien.

Esterhuyse sê die onluste het landsburgers genoop om tot optrede oor te gaan om die plundering en vernietiging in hul gemeenskappe te probeer keer of voorkom. “Dit dui op die belangrikheid van die publiek se vermoë om ter selfverdediging te kan optree. In daardie opsig maak die voorgestelde wysiging wat vuurwapenlisensiëring vir selfverdedigingsdoeleindes wil verwyder, hoegenaamd nie sin nie.

“Dit is maar een van die talle voorgestelde wysigings wat uit voeling is met die werklikhede van die heersende misdaadsituasie in Suid-Afrika, en uitgewys is in die kommentaar wat Vrystaat Landbou oor die voorgestelde wysigingswet ingedien het.”

Kommentaar kan tot 2 Augustus by vrystaatlandbou.co.za/protect-your-right-to-self-defence gelewer word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
wil lag en die lewe geniet
EK WERK HARD LIEF VIR MENSE HOU VAN DIE BUITELEWE IS GESOND HOU VAN KAMP LEES BAIE EK HAAT LUI MENSE
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot