AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9643
0,00
CORN
06 Jun
-
4627
0,00
SOYA
06 Jun
-
7760
0,00
SUNS
06 Jun
-
8228
0,00
WEAT
06 Jun
-
6630
0,00
WMAZ
06 Jun
-
3704
0,00
YMAZ
06 Jun
-
3816
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Vyf mans val boervrou aan

Vyf mans het ‘n boervrou en haar huishulp op ‘n plaas naby King Williams Town oorval en aangerand, aldus die SAPS.

Vyf mans het Sondagoggend (26 Februarie) ‘n boervrou en haar huishulp aangeval, aldus die SAPS.

Kapt. Ernest Sigobe, woordvoerder, sê die voorval het omstreeks 08:55 op ‘n plaas naby King Williams Town in die Oos-Kaap plaasvind.


Die mans het toegang tot huis verkry, waar hulle die 45-jarige vrou en haar huishulp aangerand en vasgebind het. Sigobe sê die mans het die vroue met messe en vuurwapens aangehou en geld geëis.


Vuurwapens

Die boervrou het aangedui dat sy nie geld in die huis het nie, waarna die mans die kluis oopgebreek en vuurwapens gesteel het. “Twee selfone en ander kleiner items is gesteel waarna die groep met die vrou se bakkie op die vlug geslaan het.”


Die voertuig is later op die R65 naby Bhisho gevind, en Sigobe sê ‘n grootskaalse soektog is onderneem om die mans te vind.


Intussen is die verdagtes wat ‘n boer van Potchefstroom vermoor het, steeds soek. Die Polisie is opsoek na ‘n groep van vyf mans wat mnr. David Hall Maandag  (13 Februarie 2012) doodgeskiet en sy vrou Bernadette, aangeval het.


27 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.27
+0.0%
Rand - Pond
23.91
+0.3%
Rand - Euro
20.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
1,033.46
+0.7%
Palladium
1,417.79
+0.8%
Goud
1,962.18
+0.0%
Silwer
23.58
+0.0%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,341
-0.1%
Alle aandele
76,537
-0.1%
Hulpbronne 10
69,233
-0.2%
Industriële 25
103,591
-0.2%
Finansiële 15
15,034
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot