AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8501
-38,00
CORN
07 Jun
-
4610
-12,00
SOYA
07 Jun
-
8102,2
-79,80
SUNS
07 Jun
-
8494
-41,00
WEAT
07 Jun
-
6613
-28,00
WMAZ
07 Jun
-
3914
-57,00
YMAZ
07 Jun
-
3785
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Waterregte oordraagbaar, maar volg letter van wet

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
G'n kortpaaie. Ná ’n jare lange regstryd tussen boere en die nasionale regering het die Grondwethof bevind boere mág waterregte oordra, mits daar aan alle vereistes van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) voldoen word. FOTO: LLOYD PHILLIPS
G'n kortpaaie. Ná ’n jare lange regstryd tussen boere en die nasionale regering het die Grondwethof bevind boere mág waterregte oordra, mits daar aan alle vereistes van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) voldoen word. FOTO: LLOYD PHILLIPS

Landbouverwante partye se regstryd oor die interpretasie van artikel 25 (1) en (2) van die Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) het begin ná ’n omsendbrief deur die departement van water en sanitasie in Januarie 2018 waarvolgens die staat nie meer oordragte van waterregte tussen persone sou goedkeur nie.

Die eenparige uitspraak deur die nege regters van die Grondwethof, geskryf deur regter Russel Madlanga, is met groot verligting ontvang. Aanvanklik het die hooggeregshof in Pretoria in die guns van die staat bevind dat waterregte nie oorgedra en verhandel mag word nie, waarop die landbouverwante partye geappelleer het.

Die appèlhof het bevind dat dit wél oorgedra en verhandel mag word, waarop die staat na die Grondwethof geappelleer het. Madlanga het ’n interessante nawoord tot sy uitspraak geskryf. Hierin spreek hy sy begrip uit vir die staat se frustrasie met die skynbare gebrek aan transformasie in die watersektor.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.18
+0.1%
Rand - Pond
23.82
+0.2%
Rand - Euro
20.49
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,032.70
+0.7%
Palladium
1,409.07
+0.1%
Goud
1,957.78
-0.3%
Silwer
23.44
-0.7%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,553
-0.1%
Alle aandele
76,764
-0.1%
Hulpbronne 10
69,595
+0.1%
Industriële 25
103,611
-0.3%
Finansiële 15
15,168
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot