AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Watertekorte is die nuwe 'normaal'

Waterkorte is die nuwe normaal vir Suid-Afrika, wat teen 2030 sowat 17% te min water sal hê.

Dit is deesdae so te sê normaal om 'n waterkrisis in Suid-Afrika te hê vanweë 'n watertekort wat net nie ophou nie.

Die land sal anders oor water moet begin dink, het me. Susan Viljoen van die WWF-Mondi Water Stewardship Partnership in Hilton, op die tiende SA Grootkuddekonferensie by die Champagne Sport-oord in die KwaZulu-Natalse Drakensberg gesê.

Dalk was die afgelope droogte, waaronder die Wes- en Noord-Kaap steeds gebuk gaan, die wakkerwordgebeurtenis wat Suid-Afrika nodig gehad het.

In groot dele van die land waar baie reën geval het, is die situasie beter, maar dit kan nog 'n paar seisoene neem voordat alles heeltemal reg is. Intussen ondervind die Wes-Kaap nog 'n krisistyd weens min of geen reën en leë damme.

Suid-Afrika worstel met drie groot waterriosiko’s, naamlik genoeg water op die regte tyd, teen die regte gehalte en teen die regte prys.

Stukrag word daaraan verleen deur verdere onsekerhede, waaronder reënval, aanvraag, befondsing en doeltreffende beheer.

“As dinge aangaan soos nou, sal die land teen 2030 sowat 17% te min water hê. Weens die ontstellende vlak van korrupsie en swak funksionering van die regering, kan ons nie op die regering staatmaak om die waterkrisis op te los nie," sê Viljoen.

"Daarvoor is watersekerheid té belangrik. Watersekerheid en rentmeesterskap is 'n gesamentlike verantwoordelikheid wat samewerking en betrokkenheid van alle sektore verg,” het Viljoen gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vryheid en die buite Lewe
Lig van hart vol lewe ! geniet strand, see, buitelig en kamp. Lewe vry sonder komplikasies 🦅👁️ Nie baie nodig om gelukig te wees 😉
Just a small town girl, living in a lonely world
OK so let's jump this wagon and see where it's going. I absolutely love sport and am the happiest when I'm outside making myself tired. I'm in the gym 5 days...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot