AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wen kaartjie na Livestock Expo

Wen een nag se verblyf vir twee in ’n gastehuis en spa en woon die Livestock Agri-Expo in die Wes-Kaap as gas van Agri-Expo by.

Wen een nag se verblyf in die SW1 Gastehuis en Spa in Somerset-Wes, ter waarde van R2 000, en woon die Livestock Agri-Expo in die Wes-Kaap by as gas van Agri-Expo.

Stuur ’n e-pos na porchia@agriexpo.co.za met die woorde "Livestock-SW1" in die onderwerpveld om in aanmerking te kom vir hierdie prys. Die sluitingsdatum is 31 Oktober. Die wenner sal per e-pos gekontak word en sy/haar naam sal op landbou.com gepubliseer word.

* Die eerste Agri-Expo Livestock-uitstalling word vanjaar vanaf 6 tot 8 November op Sandringham buite Stellenbosch aangebied. Dié uitstalling beloof om aan besoekers ’n unieke landbou-ervaring te bied en hulle terselfdertyd bloot te stel aan die verskillende produkte wat daaruit voortvloei. Agri-Expo en Boland Travel bied aan twee gelukkige persone wat deel, die geleentheid om dié uitstalling te besoek, en in die gesogte SW1 Gastehuis en Spa in Somerset-Wes te oornag. Die hotelverblyf is ter waarde van R2000, plus die twee toegangskaartjies na die Expo. “Agri-Expo Livestock 2014 gaan oor baie meer as net die skou van diere. Dis die ideale geleentheid vir uitstallers om hul produkte te bemark en bied waardevolle netwerkgeleenthede in die veebedryf,” sê mnr. Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo. Vir meer inligting oor die Agri-Expo Livestock besoek www.livestock.org.za of kontak Porchia Adams by 021 975 4440021 975 4440.

Call
Send SMS
Add to Skype
You'll need Skype CreditFree via Skype

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot