AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wêreld smag na wildsvleis – Adami

Wêreldwyd heers ’n sluimerende vraag na omtrent 750 000 ton wildsvleis, sê ? bekende wildboer.

Wildbedryf SA en die Regering het planne om Suid-Afrika se wildsvleisproduksie binne 20 jaar tot 250 000 ton op te stoot, het mnr. Norman Adami, eienaar van Nyumbu Game naby Brits, op ’n inligtingsdag van die veilingshuis Wildswinkel op Stellenbosch gesê.

Wildsvleis is ’n unieke produk wat natuurlik en organies is met minder kilojoules en cholesterol as ander rooivleis. Daarom het die bedryf sulke enorme groeipotensiaal, het hy gesê.

As die nasionale wildsvleisproduksie 250 000 ton kan haal, sal die bedryf teen ’n karkaswaarde van R35/kg sowat R7 miljard sterk wees.

Bedryf is onderontwikkel

“Die bedryf is onderontwikkel, maar daar is ’n groot plaaslike en internasionale vraag na wildsvleis. Ek reken daar is ’n sluimerende vraag na omtrent 750 000 ton wildsvleis wêreldwyd. Dis enorm. Nieu-Seeland lewer op die oomblik die meeste wildsvleis – sowat 50 000 ton per jaar. Suid-Afrika lewer maar sowat 18 500 ton.

“Die geleenthede is dus groot. Dit is een van die min bedrywe wat deur aanbod, eerder as vraag, beperk word.”

Adami sê ander produkte, soos meubels, skoene en kuriositeite, kan verdere waarde toevoeg en vaardighede help ontwikkel. Die dalende getalle en toenemende skaarsheid van wild in die res van Afrika bring ook geleenthede vir Suid-Afrika om trofeejag uit te brei.

Buitelandse valuta

“Die mark is nie net tot Europa en Amerika beperk nie, maar Asië hou ook geleenthede in. Dit bring betekenisvolle buitelandse valuta in. Selfs al het jy gewone diere wat jy laat jag, sal tipies 5% van jou diere spesiaal wees en ’n premie kan verdien.”

Die plaaslike jagmark moet daarom nie onderskat word nie, sê Adami.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+0.3%
Rand - Pond
22.47
+0.1%
Rand - Euro
19.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,958.85
+0.1%
Silwer
23.01
-0.3%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot