AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Wêreldbank: SA se hawens van slegstes ter wêreld

akkreditasie
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
'n Skip in die Kaapstadhawe. Foto: Alani Janeke
Suid-Afrika se hawens, insluitend Kaapstadhawe, is luidens ’n verslag deur die Wêreldbank van die slegste hawens ter wêreld.

Kaapstadhawe, wat reeds geruime tyd ’n probleem is, is 347ste op die ranglys van 351 hawens en word as minder doeltreffend beskou as hawens in Djibouti, Abidjan, Beira, Maputo, Walvisbaai, Dar es Salaam en Mombasa.

Dié hawe is egter nie die slegste hawe in Suid-Afrika nie. Die Gqeberha-, Durban- en Ngqurahawe is onderskeidelik 348ste, 349ste en 351ste op die ranglys.

Mnr. David Maynier, Wes-Kaapse minister van finansies en ekonomiese geleenthede, sê dié ranglys skets ’n hartseer prentjie van Suid-Afrikaanse hawens se mededingendheid – veral Kaapstadhawe.

"Kaapstadhawe is ’n belangrike kanaal vir uitvoer en invoer, asook ’n groot ekonomiese poort vir Kaapstad, die Wes-Kaap en Suid-Afrika. Verskeie ernstige opeenhopingskwessies staar dié hawe egter steeds in die gesig weens verouderde infrastruktuur en toerusting, personeeltekorte en onderbrekings weens die weer.

“Die gevolg is dat skepe Kaapstadhawe vermy of tot sewe dae moet wag voor hulle ankerplek kan kry, wat ’n impak op besighede reg oor die hele hawelogistieke-voorsieningsketting het. Dit lei tot aansienlike vertragings en finansiële verliese.

Hawetaakspan

“Die terminale by Kaapstadhawe kan nie die volume vragte hanteer wat potensieel deur Kaapstad kan beweeg nie. Dit is waarom ’n hawetaakspan op die been gebring is om belanghebbendes bymekaar te bring om oplossings vir die kwessies by Kaapstadhawe te vind.”

Maynier sê die taakspan kan nie alleen die probleme by dié hawe kan oplos nie. Die nasionale regering moet betrokke raak.

Maynier wys uit dat die Wêreldbank se verslag die belang van globaal mededingende hawens vir ontluikende ekonomieë soos Suid-Afrika s’n beklemtoon, aangesien dit die nodige vertroue bied om in produksie- en verspreidingstelsels te belê, die uitbreiding van vervaardiging en logistiek steun, werksgeleenthede skep en inkomstevlakke verhoog.

“Om uitvoer te laat groei, hoofsaaklik deur die bevordering van handel en die verwydering van struikelblokke, is ’n kritieke hefboom in die strategie om die Wes-Kaapse ekonomie te laat groei en werksgeleenthede te skep.

“As Afrika se vyfde grootste uitvoerder van landbouprodukte en die uitvoerder van 40% van Suid-Afrika se landbou- en verwerkte landbouprodukte spring Kaapstad in ’n sterk posisie weg. Ten spyte van ’n moeilike 2020 het landbou-uitvoer met 23,8% tot R77,14 miljard toegeneem.

“Om egter die mededingendste streek in Afrika te word, moet Suid-Afrika die mededingendste hawe hê. Daarom bly ons verbind tot sterk verhoudings met alle belanghebbendes om Kaapstadhawe uit te bou sodat ons kan saamwerk om oplossings te vind en verseker dat die hawe sy volle potensiaal bereik.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd om te Glo Liefde Bestaan
Ek is enkel lopend Vir 5 Jaar het te veel Seer gekry Al in my Lewe wil maar net weer n Vriendin ontmoet en Kyk of daar iets daar uit Kan ontwikkel of net vriende Kan Bly of wees...
"Workaholic" wil bietjie chill...
Sjoe. Jy hoef my glad nie te leer ken nie maar ek is nogal oulik. Ek hou baie van lag. Grappies is lekker.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot