AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Werk van R2 miljard vir Clanwilliam-dam

akkreditasie
'n Projek van R2,2 miljard om die wal van die Clanwilliam-dam te verhoog, is volstoom aan die gang.

Voorbereidende werk om die wal van die Clanwilliam-dam te verhoog is byna afgehandel en bouwerk aan die wal self sal tussen September vanjaar en Januarie 2017 begin.

Mnr. Sputnik Ratau, woordvoerder van die Die Departement van Water en Sanitasie, sê die departement se eie bouspanne het die voorbereiding gedoen, maar ’n kontrakteur van buite word aangestel om die bouwerk te doen. “Dié proses is nog aan die gang.”

Van die werk wat reeds afgehandel is, is ’n suiweringsaanleg en werkswinkels wat voltooi is, toegangspaaie is geteer en 66 eiendomme, wat deur die verhoogde damvlak geraak sal word, is onteien.

Verhoog wal met 13 meter

Die mikpunt is om die wal met 13 meter te verhoog om ’n bykomende 70 miljoen kubieke meter water in die dam te hou. “Dit sal nie net oor die langtermyn meer betroubare watervoorsiening verseker weens die groter inhoudsmaat nie, maar is ook van deurslaggewende belang vir ontwikkelende boere en bestaande kommersiële boere”.

Me. Jeanne Boshoff, kommunikasiebestuurder van Agri Wes-Kaap, sê die departement het onlangs ’n aanbieding oor die werk aan die dam op Vredendal gedoen. “Boere in die omgewing is positief en gerus oor die proses tot dusver.”

Die projek sal na raming sowat R2,2 miljard kos.

* In Januarie 2015 was sowat 300 besproeiingsboere onder die dam sowat drie weke sonder water nadat 'n kanaal uit die dam gebreek het. Die Wes-Kaapse regering hetingespring om die boere te help, deur R1 miljoen beskikbaar te stel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.5%
Rand - Pond
22.10
+0.9%
Rand - Euro
19.44
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Platinum
987.09
+1.9%
Palladium
1,473.62
+1.7%
Goud
1,979.93
+0.8%
Silwer
23.78
+1.9%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom en lê my neer
Lief vir die lewe, lief vir die natuur. tyd om iemand ook lief te hê. Man wat nog weet hor om ñ gentlemen te wees, hande nie bang is vir werk nie, iemand wat weet hoe om ñ...
Sonvanger
Ek is 'n plain, plat op die aarde, opregte, lojale straight-shooter, lief vir di lewe, jonk van gees, en glo in my God. Ek het nog my morele waardes, iets wat in deesdae se...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot