AFGRI
BEAN
01 Des
-
9254
0,00
CORN
01 Des
-
4510,6
2,60
SOYA
01 Des
-
10235
-66,00
SUNS
01 Des
-
10866
-51,00
WEAT
01 Des
-
6812
27,00
WMAZ
01 Des
-
5124
-7,00
YMAZ
01 Des
-
4514
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Wes-Kaapse landbou wil meer onafhanklik word van regering

akkreditasie
Mnr. Byron Booysen (links) wys sy tamaties vir dr. Ivan Meyer tydens 'n besoek aan die Booysen's Tunnel Farm..
Mnr. Byron Booysen (links) wys sy tamaties vir dr. Ivan Meyer tydens 'n besoek aan die Booysen's Tunnel Farm..
Suid-Afrika is in ’n leierskapskrisis omdat die ANC se binnegevegte oral ingedring het.

“Vertroue in die Suid-Afrikaanse regering is nou op sy laagste vlak sedert 1994 – die land is op pad om ’n mislukte staat te word,” het dr. Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van landbou, tydens ’n virtuele kongres van Agri Wes-Kaap gesê.

Meyer het in ’n spesiale boodskap aan die kongres gesê tydens die “aanval op die ekonomie” onlangs het landbou sy veerkragtigheid getoon deur te sorg dat daar kos op almal se tafels is en te bewys dat voedselsekerheid in Suid-Afrika bestaan.

“Die landbou het die vertroue van die regering nodig, maar al wat die regering regkry, is om onsekerheid te skep. Dit kan voedselsekerheid in die gedrang bring. Die regering moet dringend van rigting verander om Suid-Afrika te red.”

Daarom het die Wes-Kaapse regering die landbou as ’n noodsaaklike diens verklaar, en hy is besig om sy eie wetgewing op te stel om sy landbou te beskerm. Die Grondwet laat dit toe, asook dat die provinsie sy eie abattoirwet opstel.

“Die Wes-Kaapse regering en -landbou wil minder afhanklik word van die regering, en almal wat by landbou betrokke is in die provinsie, kan voorstelle en planne aan die provinsiale regering voorlê,” het Meyer genooi.

“Die landbou bring hoop, skep hoop en gee hoop aan almal. Daarom wil ons meer opleidingsgeleentehede skep, en ons wil ook by meer skole landbougerigte vakke inbring. Ons wil veiligheid in die landelike gebiede opskerp, en ons wil groter marktoegang en meer uitvoergeleenthde moontlik maak.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.1%
Rand - Pond
20.84
-0.3%
Rand - Euro
18.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.76
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,780.38
+0.7%
Silwer
22.26
+0.3%
Palladium
1,922.46
+1.8%
Platinum
1,044.87
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
70,016
+2.1%
Alle aandele
76,277
+1.9%
Hulpbronne 10
75,388
+2.7%
Industriële 25
92,684
+2.4%
Finansiële 15
16,479
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot