AFGRI
BEAN
27 Mrt
-
9570
70,00
CORN
27 Mrt
-
4168
59,00
SOYA
27 Mrt
-
8157
20,00
SUNS
27 Mrt
-
8740
110,00
WEAT
27 Mrt
-
6345
85,00
WMAZ
27 Mrt
-
3877
36,00
YMAZ
27 Mrt
-
4057
30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wild: Beleidsposisie ontwikkel ná voorstelle van hoëvlakpaneel

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
’n Beleidsposisie word ontwikkel vir die opstel van beleid wat wetlik verorden moet word na aanleiding van voorstelle van ’n hoëvlakpaneel wat die teel, jag en handel met olifante, leeus, luiperds en renosters in Suid-Afrika ondersoek het.

Die voorstelle van die paneel is onlangs bekend gemaak. Me. Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, het die paneel in Oktober 2019 in die lewe geroep.

Mnr. Narend Singh, IVP-LP, wou in ’n parlementêre vraag by Creecy weet wat die vordering is met die toepassing van die paneel se voorstelle rakende geblikte leeus. Die paneel het voorgestel dat leeus nie in aanhouding geteel en aangehou moet word nie.

Creecy het gesê dat die proses begin is om ’n voorgestelde beleidsposisie te ontwikkel. Die administratiewe voorstelle van die paneel sal deur ander prosesse hanteer word. Die departement van omgewingsake, bosbou en visserye het ook ’n proses begin om vir konsultasie ’n witskrif vir die bewaring van biodiversiteit en volhoubare gebruik te ontwikkel.

Konsultasie

Sy het benadruk dat die toepassing van die 60 voorstelle van die paneel voorafgegaan sal word deur konsultasie met die publiek en belanghebbendes van die staat, en ander nodige prosesse om te verseker dat elkeen doeltreffend toegepas kan word.

Sy het gesê vanaf die 2021-’22-boekjaar sal elke boekjaar gedeeltes van die voorstelle ingestel word. Die voorstelle en doelstellings sal deel uitmaak van die departement se strategiese plan vir 2024.

Die departement van landbou, landelike ontwikkeling en grondhervorming sal verantwoordelik wees vir die ontwikkeling van primêre wetgewing rakende die welstand van diere. Die departement het die voorgestelde wysigingswetsontwerp op dierewelstand ontwikkel, wat ’n bygewerkte weergawe van die huidige wetgewing oor die welstand van diere is.

Die bepalinge in die voorgestelde wetgewing sal van toepassing wees op mak en wilde diere. Wetgewing oor nasionale biodiversiteit sal ondersteunende bepalings bied vir die welstand van wilde diere en daarom is wysigings voorgestel vir die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit (Wet 10 van 2004).

? In 2018 het die departement ’n seminaar by die parlement aangebied waar insette gekry is oor Suid-Afrika se praktyke met geblikte leeus nadat internasionale bewaringsorganisasies hom daaroor voor stok gekry het. Dit het die vraag laat ontstaan of die praktyk Suid-Afrika se goeie naam rakende bewaringsaksies skade berokken. Dit het aanleiding gegee tot die stig van die paneel wat na kwessies van nie net leeus nie, maar ook olifante, luiperds en renosters moes kyk.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.30
-0.7%
Rand - Pond
22.39
-0.7%
Rand - Euro
19.68
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Platinum
969.52
-0.8%
Palladium
1,399.12
-0.1%
Goud
1,971.69
-0.4%
Silwer
23.07
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,286
+0.2%
Alle aandele
74,768
+0.1%
Hulpbronne 10
64,102
-0.3%
Industriële 25
101,781
+0.2%
Finansiële 15
15,277
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot