AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Windplaas by Witzenberg spog met plaaslike onderdele

akkreditasie
Die aankoms van die 500MVA-megatransformator op die bouperseel van die Perdekraal-Oos-windplaas. Foto: Verskaf
Die aankoms van die 500MVA-megatransformator op die bouperseel van die Perdekraal-Oos-windplaas. Foto: Verskaf
Die hooftransformator van die Perdekraal-Oos-windplaas in die Wes-Kaapse munisipaliteit van Witzenberg het per pad uit Pretoria by die bouperseel aangekom om nog ’n mylpaal van die konstruksieproses af te handel.

Dié 500MVA-megatransformator is in Suid-Afrika vervaardig en dra saam met die turbinetorings by tot Perdekraal-Oos se hoë persentasie van plaaslik vervaardigde onderdele.

Dit is in ooreenstemming met die regering se vereistes om toenemend die plaaslike inhoud van energieprojekte te verhoog.

Mnr. Glenn Hobson, die konstruksiebestuurder van die Perdekraal-Oos-windplaas, sê die kontrakteurs oorskry reeds die vereiste aan plaaslike inhoud van 48% van die totale projekwaarde.

Die transformator word net buite Ceres ingerig met die hoofdoel om die kraglewering van die windplaas tot 400 kV te verhoog. Dit sal na verwagting teen die einde van Julie vanjaar tot die nasionale kragnetwerk bydra.

Altesaam 50 werkdae het weens die inperkingstyd vir die konstruksie van die huidige 12 windplase in die land in die slag gebly.

Volgens Hobson werk sy span sedert die einde van Mei weer om die agterstand in te haal, met die beheermaatreëls wat daagliks weens Covid-19 in ag geneem moet word. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-1.2%
Rand - Pond
21.24
-0.9%
Rand - Euro
18.97
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
968.44
-0.5%
Palladium
1,564.90
-4.1%
Goud
1,867.31
-0.2%
Silwer
22.28
-0.3%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Prinses Kosmos soek haar Prins Kakiebos💕
Kreatief en vriendelik, hou van die see son. en gesond leef dis altyd lekker in die buitelig, maar as daar gewerk word is dit eerste. 100% is my moto. Lief vir Mense en diere....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot