AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Windplaas neem voortou met bewaring van voëllewe

akkreditasie
’n Deel van die Excelsior-windplaas op 2 300 ha by Swellendam. Meer as 90% van die grond word steeds vir landbouproduksie benut. Twee van die voëlmonitors is by die uitkykpunt aan diens om individuele turbines te laat afskakel indien die voorkeurspesies bedreig word. Foto: TM-kommunikasie
’n Deel van die Excelsior-windplaas op 2 300 ha by Swellendam. Meer as 90% van die grond word steeds vir landbouproduksie benut. Twee van die voëlmonitors is by die uitkykpunt aan diens om individuele turbines te laat afskakel indien die voorkeurspesies bedreig word. Foto: TM-kommunikasie
’n Wes-Kaapse windplaasaanleg het ’n sonderlinge program van stapel gestuur om die bewaring van die streek se voëllewe te bevorder, veral voorkeurspesies soos die Kaapse kransaasvoël en verskeie arende.

Die Excelsior-aanleg van die energiemaatskappy BioTherm by Swellendam het met die samewerking van verskeie bewaringsinstellings pionierswerk gedoen om nie net slegs deur versagtende maatreëls die verlies aan voëllewe weens die windturbines te beperk nie, maar om die getalle van die voorkeurspesies op die windplaas te laat vermeerder.

Die bewaringsprogram behels onder meer ’n stelsel waarvolgens turbines afgeskakel word wanneer groot roofvoëls in die omgewing opgemerk word. ’n Groep voëlmonitors word onder meer ingespan om vanuit die windplaas se beheerkamer die lugruim te fynkam om individuele turbines te laat afskakel wanneer van die roofvoëls in die omgewing is.

Sedert die begin van die program in Augustus 2020 is nie minder nie as 60 gevalle aangeteken waarvolgens voorkeurspesies die lugruim vrylik kon benut.

“Ons is trots om ’n regstreekse bydrae te lewer dat geen aasvoëls of arende tot dusver deur turbines getref is nie,” sê me. Libby Hirshon van BioTherm Energy.

Die huidige groep van agt voëlmonitors en die toesighouer van die beheersentrum is uit die omgewing se gemeenskappe in diens geneem en hulle werk sewe dae van die week op drie uitkykpunte.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-1.1%
Rand - Pond
21.24
-0.9%
Rand - Euro
18.96
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.01
-0.4%
Palladium
1,579.64
-3.2%
Goud
1,865.54
-0.3%
Silwer
22.25
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot