AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Wolmark beur steeds hoër

Die wolmark sit sy bullopie voort en het met 2,8% op die weeklikse veiling gestyg, ná die vorige styging van 5,2%.

Die wolmark het 2,8% op die weeklikse veiling in Port Elizabeth gestyg, en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 431 punte verhoog. Die mark het op die vorige veiling met 5,2% verbeter.

Dit mark het op R158,85/kg (skoon) gesluit. Op die Australiese mark was die aanwyser 1,8% hoër, terwyl Cape Wools se Alle Wol-aanwyser met 3,5% gestyg het.

Cape Wools sê in 'n nuusverklaring die mark verhandel nou bokant die 15,000 (skoon)-vlak en die verwagting is dat dié vlakke sal voortduur vir die res van die seisoen. Die mark verwag ‘n verdere daling in wol aanbiedings teen die einde van seisoen.

Die kompetisie tussen kopers was uitstekend, veral op die fyner en beter gehalte wol. Altesaam 97,9% van die 14 123 bale wat aangebied is, is verkoop. Die grootste kopers op die veiling was Lempriere SA (4 346), Modiano (4 184), Standard Wool SA (3 089) en Stucken & Co (1 475).

Die volgende veiling is geskeduleer vir 25 Januarie 2017 wanneer sowat 9 933 bale onder die hamer kom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot