AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wolmark vertoon stewiger

Wolpryse was effens stewiger op die weeklikse veiling, die derde van die nuwe seisoen.

Wolpryse was stewiger op vandeesweek se veiling, die derde veiling van die nuwe seisoen, en Cape Wools se Merino-aanwyser het met 0,8% vergeleke met verlede week gestyg tot R95,11/kg (skoon).

In Australië het pryse ook vir ’n tweede agtereenvolgende week verbeter nadat dit aanvanklik in die eerste paar weke van die Australiese verkoopseisoen teruggesak het.

Hoewel die mark nog nie heeltemal koers gekry het nie, is voorlopige aanduidings dat pryse redelik stewig sal bly. Dit is egter nog onseker watter uitwerking die skuldkrisis in Europa op die vraag na wol sal hê.

Die rand was 1,4% swakker teenoor die Amerikaanse dollar vergeleke met verlede week, wat pryse ondersteun het.

Altesame 7 651 bale is aangebied waarvan 98% verkoop is. Die vetwol-uitvoerder Standard Wool het bykans 45% van die aanbod gekoop.

Die gemiddelde skoonwolpryse van die lang, kamwoltipes (MF5) van gehalte (minder as 1% saadinhoud) pryse was soos volg: 19 mikron was onveranderd op R114,65/kg, 20 mikron was 1,1% duurder op R103,31/kg, 21 mikron styg met 0,5% tot R99,14/kg en 22 mikron verstewig met 1,4% tot R95,32/kg.

Sowat 5 000 bale kom aanstaande week onder die hamer.

8 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.1%
Rand - Pond
22.23
+0.0%
Rand - Euro
19.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
982.75
-0.2%
Palladium
1,422.71
-1.4%
Goud
1,987.41
-0.3%
Silwer
23.00
-0.5%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie rustige persoon
Ek is n baie still person. Ek hou nie baie van uit gaan laat in die nag nie. Maar ek kuier lekker by my friende. Ek word gou omgepraat om dinge saam met hulle te doen
Toe vind ek jou (lees gerus my bio)
I'm honest (sometimes brutally honest), I'm caring, I'm loyal and down to earth. I love deeply, I love strong, I love with all my heart. Communication, honesty,...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot