AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Wynbedryf groet ’n legende

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Dave Hughes. Foto: Verskaf
Mnr. Dave Hughes. Foto: Verskaf
Mnr. Dave Hughes, ’n legende in die plaaslike wynbedryf, is gister oorlede.

Luidens ’n inskrywing op Vinpro se Facebookblad het Hughes (84) sy merk op die Suid-Afrikaanse wyngemeenskap gelaat en was hy bekend om sy nederigheid ten spyte van sy verskeie prestasies.

“Die wyngemeenskap is beslis armer ná sy heengaan, maar was ryklik geseënd om hom en sy blywende bydrae te kon hê. Hy sal ’n leemte laat en baie gemis word deur die duisende wie se lewens hy op sy unieke, sagte manier aangeraak het. Mag hy rus in vrede.”

Hughes is op 12 Junie 1938 in die Gatooma-distrik in Zimbabwe (destyds Rhodesië) gebore. Sy loopbaan, wat uit wynmaak, distillering, joernalistiek, konsultasiewerk en die beoordeling van internasionale wyne en spiritus bestaan het, het in 1956 by African Distillers begin.

Nadat hy na Suid-Afrika verhuis het, het hy tot 1989 verskeie poste by Stellenbosch Farmers Winery (nou Distell) beklee, onder meer bedryfsbestuurder en streeksbestuurder van verskeie streke. Daarna het hy onafhanklik en as vryskut gewerk.

Hy was by die Nederburg-veiling betrokke sedert dit in 1974 die eerste keer aangebied is. Hy het die Kaapse Wynakademie in 1979 op die been gebring en me. Phyllis Hands as eerste hoof aangestel.

Hughs het verskeie toekennings tydens sy loopbaan ontvang en is genooi om by gesogte organisasies aan te sluit. Hy was in 2001 onder meer die eerste nie-Britse ontvanger wat deur die International Wine and Food Society genooi is om by die Worshipful Company of Distillers aan te sluit. Hy het ook verskeie boeke oor wyn en die plaaslike wyn- en spiritusbedryf geskryf.

Hughes en sy vrou, Lorna, het op die Stonehill-wynlandgoed in die Devonvallei by Stellenbosch gewoon. Lorna, gewese hoofbestuurder van die Stellenbosse Dieresorgvereniging en ’n bekende in die Stellenbosse wynbedryf, is verlede jaar Augustus in ’n botsing oorlede.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot