
'n Versperring is opgerig op 'n plaas in die distrik Harrismith om toegangsbeheer toe te pas te midde van 'n uitbreking van bek-en-klouseer daar. Foto: George Galloway
Daar is tans steeds 183 aktiewe gevalle van bek-en-klouseer landwyd. Vyf nuwe gevalle is in KwaZulu-Natal en twee in die Vrystaat aangemeld.