Carel van der Merwe, insolvente boer van die plaas Stofbakkies by Van Wyksvlei, het Donderdag sy dringende aansoeke om ’n tussentydse interdik wat deur sy lewensmaat teen die Land Bank en die trustees/likwidateurs gebring is, teruggetrek.
Carel van der Merwe trek sy aansoeke terug
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Me. Shanie van der Merwe en haar vennoot mnr. Carel van der Merwe by die hooggeregshof in Kimberley. Foto: Charné Kemp
Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Wys Kommentaar ()