
Van links is mnr. Bertus en me. Rachelle Steenkamp van die plaas Klipbanksfontein, Carnarvon, en mnr. Andrew Coppin van die Checkstar/Hypercheck Groep. Foto: Lloyd Phillips
’n Noord-Kaapse skaapboer se wenkarkasse by die Royal-skou het onder die afslaer se hamer gekom vir pryse wat hy nog nooit in sy lewe behaal het nie.