
Die Camden-kragsentrale in Mpumalanga. Foto: Verskaf
Suid-Afrika se vermoë om energie met windkrag op te wek, is van die bestes ter wêreld; en saam met sonkrag het die land ’n baie goeie mededingingsvoordeel wat hernubare energie betref.