
Foto: Amelia Genis
Ten spyte daarvan dat die landbousektor se bydrae tot die bruto binnelandse produk nie vanjaar op dieselfde vlak as verlede jaar is nie, lewer dit steeds ’n positiewe bydrae. Verskeie faktore dui op ’n blink toekoms vir landbou-uitvoer.