AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Promosie: Veiling van landbougrond by Vryburg

akkreditasie
Die volgende veiling vind op 23 November om 13:00 by die kantore van Kotzé Low Swanepoel Prokureurs, te De Kockstraat 14, in Vryburg plaas.

Vaste eiendomme:

Gedeelte 2 van die plaas Blaauwboschkuil 835

Naledi- plaaslike munisipaliteit

Noordwes

516,8 ha

(27’ 05'21.68"S) (24’54' 51, 12E)

Gedeelte 11 (Gedeelte van gedeelte 6) van die plaas Blaauwboschkuil 835

Naledi- plaaslike munisipaliteit

Noordwes

42,8 ha

(27’05’52.79”S) (24’55’57,83E)

Gedeelte 12 (Gedeelte van Gedeelte 4) van die plaas Blaauwboschkuil 835

Naledi- plaaslike munisipaliteit

Noordwes

125,9 ha

(27’05'16.87S)(24’55,48.21 E)

Die eiendomme is aangrensend aan mekaar en word as ’n eenheid geboer.

Verbeteringe:

'n Lieflike woonhuis met teëldak, drie motorhuise, verskeie store en ’n waskamer. Verder is daar bulstalle, krale, drukgange en 'n laaibank, asook 13 natuurlike weiddingskampe, almal met toegang tot water.

Die eiendomme bestaan uitsluitlik uit natuurlike weiding van soetgras en rosyntjiebos. 

Watervoorsiening:

Die eiendom beskik oor twee boorgate waarvan een toegerus is met ’n dompelpomp en een ’n met windpomp, een reservoir en ’n gronddam.

Reënval:

Gemiddelde reënval is ongeveer 350 tot 450 millimeter per jaar.

Omheinings:

Die eiendom is volledig omhein en die omheinings is in ’n redelike toestand.

Ligging:

29 km suid-oos van Vryburg op die Amalie-pad.

Terme:

1. Deposito van 10% op die dag van die veiling.

2. Balans binne 30 dae na bekragting.

3. Volledige verkoopsvoorwaardes lê ter insae by Kotzé Low Swanepoel Prokureurs, De Kockstraat 14, Vryburg

4. Voornemende kopers kan besigtiging reël deur die volgende mense te kontak: 

Braam Swanepoel  by tel. 082 442 5870 of 053 927 3964

Nicolene van Aswegen by tel. 079 215 5582 of 053 927 3964

Theuns Visser by tel. 082 338 1356

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons wees lekker crazy saam
Never a dull moment with this gemini!ag man kom ons wees net lekker mense saam. geniet wat die lewe vir ons gooi, waarom nie. ek is n goeie mensie wat nie graag alleen wil wees...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot