AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Afrivet is weer by Nampo!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nampo, wat jaarliks op Bothaville in die Vrystaat gehou word, is die grootste landbou-tentoonstelling in Afrika en Afrivet is weer daar. Afrivet voorsien dieregesondheidsprodukte, -kennis en -dienste – wat spesifiek ontwikkel is vir plaaslike diere met plaaslike probleme, gerig op Suid Afrika en Afrika.

Afrivet neem deel aan Nampo om sy klantete ondersteun, produkte en dienste te bemark en om op die hoogte te bly van ontwikkelinge in die landboubedryf. Sy span gekwalifiseerde dieregesondheidskenners is daar om jou raad te gee oor die beste gesondheids- en welstandsoplossings vir jou vee.

Op 1 Augustus 2000 het Eco Animal Health – ’n relatief nuwe en sukkelende dieregesondheidsmaatskappy – ’n plaaslike bestuurspan van vyf lede vir Suider-Afrika aangestel.

Hulle was almal voorheen HRVet-werknemers onder leiding van dr. Peter Oberem.

Die span het ’n ondernemingsbestuursmaatskappy,

Afrivet Business Management (Afrivet), gestig. Hul werk was om die maatskappy te laat groei en winsgewend te maak. Hulle het begin met ses geregistreerde middels in hul produkmandjie: Ecotraz (twee sterktes – die standaard-

12,5%- en ’n dubbelsterkte 25%-produk); Ecomintic 50; Ecomectin 1% (inspuitbaar); en drie byvoere – Flaveco, Salecox en die gepatenteerde Aivlosin.

Ná 23 jaar het Afrivet ’n omvattende produkreeks. Verskeie van dié produkte is baie spesifiek tot Suid-Afrika, insluitend die Afrivet Acaricidal Paint Balls, ook bekend as tick balls, vir die bekamping van bosluise op wild – die eerste produk in sy soort ter wêreld.

Afrivet is ook die verspreider van Wirevax, die eerste entstof teen haarwurm, die ekonomies belangrikste wurm in skape. Sy portefeulje bied ’n wye reeks produkte, insluitend Ecomectin 1% (inspuitbaar), Ultratet-reeks (antibiotika), Eradiworm-reeks (ontwurmingsmiddels), Eraditick-reeks (middels teen uitwendige parasiete), die Gel-reeks (vitamien-en-mineraalaanvullings) en dieregesondheidstoestelle.

Afrivet het ook ’n omvattende reeks produkte spesifiek vir klein diere, insluitend produkte wat dieregedragspatrone en angs behandel, velprodukte, en ’n reeks antibiotika en diagnostiese toetse. Afrivet het onlangs deel geword van Bimeda®. Hierdie samesmelting is op talle manière voordelig, aangesien Afrivet die internasionale netwerk van Bimeda ® kan benut en daarmee van krag tot krag kan groei.

 

#AskAfrivet: Nampo 2023

Met die #AskAfrivet-inisiatief hoop Afrivet om kennis oor te dra en leiding te gee oor die doeltreffende en regte gebruik van sy produkte.

Verder kyk die maatskappy na die doeltreffende bestuur van kuddes, en die vroegtydige identifikasie van siektes by diere.

Kom ontmoet dr. Didi Claassen by die Afrivet-stalletjie om jou vrae te beantwoord.

Nampo bied ’n unieke geleentheid om inligting en kennis oor die landboubedryf oor te dra en om verhoudings te bou. Afrivet is trots daarop om ’n bydrae te lewer tot dié geleentheid en sy klante en die landboubedryf te ondersteun.

Hy sien daarna uit om met boere te gesels en hulle te help om die beste oplossings vir hul diere te vind.

Afrivet stel nuwe standaarde vir die dieregesondheidsbedryf deur troeteldier-eienaars, boere, veeartse en ander professionele mense in die landboubedryf te help om suksesvolle ondernemings in Afrika te bevorder. Hy bereik sy doelwitte deur middel van innoverende produkte, professionele kennis, asook ondersteuningsdienste wat passievol en doelgerig bedryf word vir plaaslike en wêreldwye samewerking.

Kom besoek Afrivet by Nampo – die span sien uit daarna om lesers te ontmoet, op Afrivet se gewone plek, in die Nutrifeeds-verlenging.

 


Registrasienommers ingevolge Wet 36 van 1947: Ecotraz 125 (reg. nr. G1998), 200 (G2600) en 250 (G1999); Ecomintic 50 (G2000); Ecomectin (G2275); Flaveco 40 (G2502) en 80 (G3419); Salecox (G4009); Aivlosin WS (G1598), FG (G2851); Acaricidal Paint Balls 5% (G4228) en 10% (G4229); Wirevax (G4200); Ultratet LA 200 (G355); Eradiworm® (G3411); Eraditick® 125 (G3583), 250 (G4047), Cattle Pour-On (G3443), Plus (G4351), Grease (G3667) en Pig Pour On (G3275).


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees not jou self
Down to earth. Very passionate and loving. Strait too the point, no nonsense person. Love Motorsport. Love animals. Braai and enjoy good friend's
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot