AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Beheer só Rhizoctonia solani in jou aartappellande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rhizoctonia solani is ’n knol- en grondgedraagde patogeen wat stamkanker en swartskurf op aartappelknolle veroorsaak en wat lei tot kwantitatiewe en kwalitatiewe verliese van aartappelgewasse.

Die implementering van bestuurspraktyke en die gebruik van Emesto® Silver speel ’n belangrike rol in die bestuur van Rhizoctonia-infeksie. In ruil daarvoor lei dit tot ’n minder hoeveelheid inokulum, verbeterde opbrengs en beter kwaliteit aartappels. 

Faktore wat Rhizoctonia solani bevorder:

·         Optimale toestande vir Rhizoctonia solani-infeksie: Droë of swak gedreineerde grond, asook koue gronde met temperature wat wissel tussen 13 – 16 °C;

·         Knolgedraagde inokulum is die hoofoorsaak vir stamkanker, terwyl grondgedraagde inokulum tot die ontwikkeling van swartskurf kan lei; en

·         Faktore wat plantopkoms vertraag (bv. koue weer, te diep plant) verhoog die risiko van Rhizoctonia. Aartappelhalms is baie minder vatbaar vir die aanval van Rhizoctonia.

 Simptome

Simptome kan waargeneem word op plantdele bo en onder die grond wat bekend staan as swartskurf. Rhizoctonia solani-besmette knolle is sigbaar met die vorming van sklerotia en stamkanker. Die infeksie van groeiende plante is sigbaar met die vorming van bruin ingesinkte letsels. Knolgedraagde inokulum is verantwoordelik vir stamkanker en kom vroeg in die seisoen voor, terwyl grondgedraagde inokulum die meer opvallende tekens van Rhizoctonia, swartskurf, veroorsaak en later in die groeiseisoen op knolle ontwikkel. Die erge letsels wat deur stamkanker veroorsaak word, beïnvloed die opkoms van spruite nadelig en lei tot ’n ongelyke en swak plantestand. Boonop kan stolons van siek plante vervorm wees en nie in staat wees om stysel in die blare te produseer wat na die knolle vervoer moet word nie. Die resultaat lei tot onbemarkbare, klein, groen knolle wat bekend staan as “aerial”-knolle. Swartskurf verminder die bemarkbaarheid van aartappels drasties en die behoefte vir doeltreffende beheermetodes is groot.

 Beheermetode

Vir die doeltreffende beheer van Rhizoctonia solani is dit noodsaaklik om die volgende in ag te neem: om stamkanker en swartskurf op aartappels te beheer, is ‘n geïntegreerde bestuursbenadering nodig. Chemiese beheer speel ’n sleutelrol in die bestuur van Rhizoctonia-inokulum. Toediening van Emesto® Silver lei tot minder besmette knolle en verbeterde gewasvestiging wat verhoogde opbrengste en hoër gehalte aartappels verseker. Hoë vlakke van doeltreffendheid teen alle anastomose-groepe van Rhizoctonia solani is bewys in laboratorium-biotoetse. Veldtoetse het gewys dat Emesto® Silver-opbrengste gemiddeld tot en met 5% verhoog.

 Toediening

Korrekte toediening van Emesto® Silver is noodsaaklik vir die doeltreffende beheer van Rhizoctonia solani. Implementering van doeltreffende Rhizoctonia-siektebestuurstrategieë begin op die vroegste stadium van aartappelproduksie. Dus is dit noodsaaklik om die produk korrek toe te dien. Emesto® Silver is ’n invoor-toediening tydens die plantproses. Emesto® Silver moet toegedien word tydens die plantproses in die oop voor. Emesto® Silver moet in die plantvoor van rif tot rif toegedien word. Maak die plantvoor toe en verseker dat die behandelde grond die moere bedek.

 

Vir meer inligting, besoek www.bayercropscience.co.za of kontak jou naaste Bayer-verteenwoordiger.


 

Emesto® Silver Reg. Nr. L11148. Wet Nr. 36 van 1947. Bevat Penflufen en Prothiokonasool (Versigtig).

Velum® Prime Reg. Nr. L9965 Wet Nr. 36 van 1947. Bevat Fluopiram (Piridinieletielbensamied) (Versigtig).

Emesto® Silver en Velum® Prime is geregistreerde handelsmerke van Bayer AG, Duitsland. Gebruik slegs volgens etiketaanwysings.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe boek saam [geskrap]
Ek is hier om iemand spesiaal te ontmoet om saam n nuwe lewe te kan begin. Ek [geskrap] hou van om die lewe te geniet en te lag. Hou van kosmaak en braai. Ek hou van om langs...
We're going on a......
Ek is n stil mens, kyk eers die kat goed uit die boom. Ek hou van reis en nuwe plekke ontdek. Diereliefhebber. Outdoorsy, energetic, independent and self sufficient.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot