AFGRI
BEAN
20 Me
-
9822
0,00
CORN
20 Me
-
4913
0,00
SOYA
20 Me
-
8967
0,00
SUNS
20 Me
-
10776
0,00
WEAT
20 Me
-
8308
0,00
WMAZ
20 Me
-
4576
0,00
YMAZ
20 Me
-
4700
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
06 Me
-
160,8
-7,25
Ave Wool - RWS
06 Me
-
174,68
-4,85
Beeste A2/3
06 Me
-
60,14
-2,17
Beeste AB2/3
06 Me
-
56,59
-3,15
Beeste B2/3
06 Me
-
52,44
-1,74
Beeste C2/3
06 Me
-
48,5
-0,86
Bevrore Hoender
06 Me
-
30,3
-0,79
Bokkies (onder 30 kg)
06 Me
-
56,61
-2,64
Bokooie
06 Me
-
42
-6,53
Groot (meer as 40 kg)
06 Me
-
46,33
3,12
Hoender (IQF)
06 Me
-
28,57
-1,01
Medium (30-40kg)
06 Me
-
49,21
-6,68
Pork Average
06 Me
-
26,81
-0,64
Poultry Average
06 Me
-
30,07
-0,70
Skaap A2/3
06 Me
-
94,59
-0,51
Skaap AB2/3
06 Me
-
78,32
-0,43
Skaap B2/3
06 Me
-
75,11
-0,40
Skaap C2/3
06 Me
-
70,66
-0,03
Speenkalf
06 Me
-
37,88
-0,38
Spekvarke
06 Me
-
27,28
-0,35
Stoorlammers
06 Me
-
46,33
-0,96
Varkwors
06 Me
-
21,26
-0,68
Vars Hoender
06 Me
-
31,34
-0,30
Vleisvarke
06 Me
-
26,75
-0,66

Beproefde teelmateriaal by Angus Alliance-produksieveiling aangebied

akkreditasie
Mnr. Jan Mongale by die bul Roechama Leonard, wenner van die goue beker op die Hertzogville-skou in 2022. Hierdie spogbul behoort aan mnr. RC Malherbe, lid van die Angus Alliance. FOTO: VERSKAF
Mnr. Jan Mongale by die bul Roechama Leonard, wenner van die goue beker op die Hertzogville-skou in 2022. Hierdie spogbul behoort aan mnr. RC Malherbe, lid van die Angus Alliance. FOTO: VERSKAF
Die Angus Alliance-produksieveiling, wat op 12 Augustus om 11:00 by Kroon Boma buite Kroonstad gehou word, beloof om weer topgehalte-teelmateriaal aan te bied.

Die telersgroep Angus Alliance is bekend om sy kampioene. Dié groep spog met altesaam 15 goue bekers en 16 SA grootkampioene op die vorige 12 rooi Angus- nasionale kampioenskappe. Kortom, 66,7% van Suid-Afrika se grootkampioene oor die afgelope 23 jaar kom uit Alliance se stalle.

Alliance bestaan uit die stoeterye Loumotta (mnre. Loutjie en Wilru Campher), Roechama (mnre. Gert en RC Malherbe) en Vansia Angus (mnre. Johan en JM Steyn). Alliance se doelwit is om rooi en swart Angus-teelmateriaal in ’n aanpasbare, funksionele en hoogs produserende pakket aan die Suid-Afrikaanse stoet- en kommersiële beesboer te verskaf. Om dít te bewerkstellig, is hoogstaande gehalte uiters belangrik. Een van Alliance se grootste hulpmiddels is die gesamentlike 650 geregistreerde Angus-koeie waaruit die veilingdiere geselekteer word.

Hierdie ingesteldheid op gehalte verseker dat kopers met vertroue jaar ná jaar deel kan wees van die sukses van die stoeterye. Bulle vanuit die Alliance-kuddes word met groot sukses landwyd gebruik, asook in Botswana en Namibië.

Angus Beef is deesdae ’n gons-onderwerp in die vleisbedryf. Een van die grootste probleme vir kommersiële beesboere om premiepryse vir Angus-vleis te behaal, is die verkryging van vroulike Angus-diere van gehalte. Om die proses vir boere te vergemaklik, gaan Angus Alliance mnr. Hendrik Botha se kommersiële Angus-verse op toekomstige produksieveilings aanbied. Botha is een van Alliance se vertroude klante en ’n voorloper in die Angus Beef-program.

Elke bul wat op die Angus Alliance-veiling aangebied word, is deur ’n veearts getoets en gekeur vir geslagsgeskiktheid en gesertifiseer as vry van trichomoniase, vibriose, besmetlike misgeboorte en tuberkulose. Angus Alliance se veiling word deur André Kock en Seun Afslaers aangebied. 

Navrae:
Mnre. Wilru Campher, 082 090 6454, e-pos: wilrucampher@gmail.com; RC Malherbe, 084 851 8262, e-pos: malherberc8@gmail. com; JM Steyn, 072 408 5699, e-pos: vansia@ mics.co.za; web: angusalliance.co.za


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vriende, kuier en wie weet vorentoe
Ek is vriendelik, hou van grappies maak en speel aanlyn games. Behoort aan n tennis klub en geniet series en flieks te kyk. Soek graag iemand om mee saam dit als te doen en saam...
Vertel my van jou..!!
Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir geselskap!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot