Hollard Agri bied gespesialiseerde dekking vir elke tipe boerdery in elke hoekie van Suid-Afrika. Waar en waarmee jy ook al boer - hulle het die regte versekeringsproduk vir jou. Jy kan Hollard dié week ook by Nampo besoek om meer uit te vind! Mnr. Andries Wiese vertel in dié video hoekom Hollard die regte keuse vir jou boerdery is.
E-publikasie
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste landboutydskrif. Lees die digitale tydskrif hier.

Spesiale tydskrifte
Die losstaande tydskrifte Tegnologie, Boereplanne, Boerekos, Vee en Herlewing is nou in digitale formaat beskikbaar aan intekenare.
Rand - Dollar
18.16
+0.1%
Rand - Pond
22.23
+0.0%
Rand - Euro
19.56
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.62
-0.3%
Palladium
1,405.87
-0.7%
Goud
1,975.86
-0.1%
Silwer
23.08
-0.7%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
0.0%
Alle aandele
74,695
0.0%
Hulpbronne 10
64,294
0.0%
Industriële 25
101,619
0.0%
Finansiële 15
15,178
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag