AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Betroubare bande vir alle paaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gaan jy dié feestyd lekker, maar onbekende paaie verken? Dan het jy alle-terreinbande nodig waarop jy kan staatmaak.

Apollo Tyres het twee jaar gelede die marksegment vir alle-terreinbande stormgeloop met die bekendstelling van die Apterra AT2-band. Hierdie band komplementeer Apollo se reeds indrukwekkende reeks bande aan die passasiers- en nutsvoertuigmark. Die Apterra AT2-band is ontwerp en ontwikkel spesifiek vir Suid-Afrikaanse toestande en oortref alle verwagtinge met geharde lekweerstand, hoë noukeurigheidskontrole en uitmuntende traksie op elke terrein. Met die bekendstelling is die band in Namibië getoets en met die uitstekende resultate wat verkry is, het Apollo die alle-terreinmark aangedurf.

Tony Yeo, 4x4-legende en eienaar van East Rand 4x4 Training & Tours, het onlangs die volgende te sê gehad oor die AT2-bande: “Vir meer as 40 jaar het ons Suider-Afrika plat gereis. Ons was al byna oral waar ons 4x4’s ons kon vat en het al die bande van menige handelsmerk getoets. Dit is dus met oortuiging dat ek die AT2-bande vir enige 4x4-geesdriftige kan aanbeveel.

“Die afgelope paar jaar het ek vier verskillende 4x4-voertuie gehad, wat elke keer met dieselfde stel AT2-bande die paaie aangedurf het. Tot dusver het ons net meer as 100 000 km met hierdie stel afgelê. Glo my as ek sê dat hierdie bande behoorlik op die proef gestel is. Die bande is aan uiterste toestande blootgestel, hetsy sagte sand, sneeu, modder, klippe en grondpaaie – letterlik oor berge en in dale en deur riviere en slaggate – met swaar vragte, lang afstande en uitmergelende temperature. Deur dit alles kon dié AT2’s hul man staan. Ons het al vergeet hoe dit is om ’n band te ruil, want oor die 100 000 km was daar net een só geval.

“Of jy nou ’n boer of stadsjapie is, avonturier of petrolkop – die AT2-bande sal jou daar kry. Die produkreeks bied opsies in die passasiers- en ligtevragmotorkategorie met twee- en drielaagsywanddikte.”

Die AT2-bande is ontwikkel vir ruwe, onbekende paaie en Apollo Tyres glo vas dat slegte (of moeilike) paaie tot besonderse herinneringe en beeldskone natuurskoon lei. Apollo-bande sál jou daar kry!

Apollo Tyres is ’n internasionale bande-vervaardigingsmaatskappy met ’n teenwoordigheid in meer as 120 lande. Die handelsname Apollo en Vredestein word onder die Apollo Tyres-sambreel bemark. Apollo Tyres bied bande in alle marksegmente: passasiersvoertuie, landbou, landboumasjinerie, nywerheid, mynbou, asook bus- en vragmotorbande.

logo
Navrae:
Apollo Tyres, webblad: https://www.apollotyres.com/en-za/
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+0.6%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,773.44
+0.3%
Silwer
22.46
+0.9%
Palladium
1,871.50
-0.3%
Platinum
991.50
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,381
-0.2%
Alle aandele
74,480
-0.3%
Hulpbronne 10
73,734
-1.4%
Industriële 25
91,360
-0.2%
Finansiële 15
15,774
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Tot die einde.. deur goed en sleg...
EK DINK EK IS VRIENDELIK, BAIE LIEFDE OM TE GEE, N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE HE. EK GLO IN EERLIKHEID, OPREGTHEID EN GLO IN WAARDES. EN EK...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot