AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Boere sorg vir vooruitgang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Case IH
Foto: Case IH
Case IH-produsente is meer as net kliënte, hulle is soos familie.

“Ek gesels onlangs met ’n bekende televisie-aanbieder en sy vertel hoe onderhoude met produsente haar persepsie van die landbou, die platteland en die impak wat landbouprodusente op die land het, verander het.” Só sê mnr. Jacques Taylor besturende direkteur van CNH Industrial Suider-Afrika en voormalige besturende direkteur van Case IH. “Dis algemeen dat produsente erkenning kry vir hul rol in die versekering van voedselsekerheid en werkskepping – albei belangrike funksies – maar ek wonder soms of ons die mens agter die produsent raaksien.” 

Dit is om die kombuistafel of by die kantoorlessenaar waar Case IH die produsent wil leer ken en verstaan. 

Case IH verstaan hoe ’n produsent wat al verskeie toekennings verower het, steeds elke seisoen nuwe doelwitte stel. Hoe die produsent op soek is na tegnologiese oplossings om die doeltreffendheid van sy of haar besigheid na selfs hoër vlakke te neem.

Case IH verstaan dat produsente blootgestel is aan risiko’s, finansiële druk, die verlies van geliefdes en die klimaat, en die behoefte het aan sakevennote wat met empatie met oplossings na vore kom.

Dit is belangrik vir Case IH om betroubare en duursame toerusting en werktuie aan boere te verskaf. Dit gaan egter oor meer as net die verskaffing van toerusting, dié maatskappy streef daarna om op grondvlak langtermynverhoudings met produsente vestig. 

Case IH is ’n wêreldklastoerustings- en dienstemaatskappy wat strategiese leiding verskaf om volhoubaarheid in die landbousektor te bevorder. Hy word wêreldwyd gerespekteer. Met ’n geskiedenis wat terugstrek tot 1842, het Case IH ’n reputasie opgebou as die ontwikkelaar van baanbrekertoerusting en -dienste vir die landbou- en boubedryf.

Vir Case IH is die kliënt die hart van alles wat die maatskappy doen. Die kliënt inspireer hom om voortdurend te streef na uitnemendheid en om oplossings te bied wat pas by elkeen se unieke behoeftes. 

Daarom is boere wat deel is van die Case IH-familie, getrou aan die handelsmerk, want hulle weet hulle kry gehaltediens en -produkte. 

Die maatskappy is dankbaar vir elke boer wat sy vertroue in hom stel om uitstekende diens en ondersteuning te lewer. Met 14 Case IH-takke en 25 onafhanklike handelaars in kerndele van Suider-Afrika, asook onderdele-afdelings, het hy ’n span mense met kennis en vaardighede wat die boer kan bystaan om te verseker sy produktiwiteit word nooit ondermyn nie.

Case IH se kliënte is soos familie en met Kerstyd wat voorlê, is die klem op samesyn met familie. 

Mnr. Stephan Nel het onlangs amptelik die leisels by Taylor oorgeneem as die nuwe besturende direkteur van Case IH. 

“Ek is baie opgewonde om die nuwe uitdaging aan te pak en om weer baie nou saam met die produsente en die verskillende instellings in Suid Afrika se landboubedryf te werk,” sê Nel.

Sy boodskap aan boere is dat hy beloof om voort te bou op die huidige momentum en rigting waarin die Case IH-handelsmerk oor die afgelope twee jaar gestuur is. Hy wil die Case IH-handelsmerk bly versterk deur tegnologie as die dryfveer om produsente in Suider-Afrika produktiewer en winsgewender te maak, en om die handelsnetwerk te versterk om professionele diens aan produsente te lewer, aan die verkope- én naverkopekant. 

Die Case IH-bestuurspan wil sy landboufamilie bedank vir die ondersteuning wat die afgelope jaar ontvang is. Dit is ook ’n tyd om te kyk na die nuwe jaar en die mense van Case IH wil voortbou op die goeie verhoudings en hoop om in die nuwe jaar nog hegter bande met boere te smee.

Navrae: Web: www.caseih.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.90
+0.8%
Rand - Euro
19.27
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
993.34
+1.3%
Palladium
1,471.65
-0.4%
Goud
1,979.58
-0.0%
Silwer
24.12
+0.9%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Rustig
.,. . . . . . is byna sigbaar vir ander Die volgende beskrywings gee lede 'n voorsmakie van jou persoonlikheid en wie jy werklik is. Moenie bekommerd wees om dit die eerste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot