In hierdie video verduidelik mnr. JC du Preez hoe hy die Epol Elite Lamb Grower op die proef gestel het. Die resultate is verstommend! Epol verskaf nie net perfek gebalanseerde voer nie, maar bou ook verhoudings met sy kliënte om saam die beste moontlike uitkomste te behaal. Kyk dié video vir nog inligting. Om kontak te maak KLIK HIER
By Epol kry jy net die beste
Epol se wetenskaplik geformuleerde voer, gekombineer met tegniese ondersteuning uit die boonste rakke, laat boere floreer.