AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Dié data help ’n boer beter keuses maak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Deur die gebruik van FieldView om data te ontleed kan die boer om die beste potensiaal uit sy grond te kry.
Deur die gebruik van FieldView om data te ontleed kan die boer om die beste potensiaal uit sy grond te kry.
Deur data op ’n kaart te sien, kan ’n boer makliker besluite neem om die beste potensiaal uit sy grond te kry.

Boere is reeds besig met die 2023-seisoen en data speel ’n groot rol in die beplanning en gladde uitvoer van planttyd. Mnr. Leonard Oberholzter, Bayer se mieliestrategiebestuurder vir Afrika, glo ’n produsent wat visueel na sy data kan kyk, sal groter sukses behaal.

“Dis maklik om na data te kyk wat in ’n klomp tabelle is, maar wanneer jy dit op ’n kaart sien soos wat FieldView dit bied, kan jy deur die seisoen ’n beter idee kry van wat gebeur. Sulke inligting is baie meer kragtig. Dit stel jou in staat om intydse besluit te neem en te sien watter regstellings jy moet maak.” sê hy. “Aan die einde van die seisoen kan jy ook meet hoe alles presteer het en daarvolgens besluite neem oor jou beplanning vir die volgende seisoen.”

In praktyk 

Oberholzter het saam met die Landbouweekliks-span mnr. PN Basson se Janelda-boerdery buite Pretoria, Gauteng, besoek. Hierdie is die derde seisoen dat Basson FieldView inspan tydens sy planttyd en Oberholzter het hom gevra hoe die gebruik daarvan sy prosesse verander het.

“Dit het ’n groot verskil gemaak aan ons beplanning vir ’n seisoen. Jy neem die vorige seisoen se inligting, ontleed dit tot op die ry wat jy geplant het, en sien dan wat gebeur het onder die verskillende omstandighede op jou land,” sê Basson.

Basson probeer soveel moontlik om van FieldView gebruik te maak.

Fieldview
Mnr. Leonard Oberholzter, Bayer se mieliestrategiebestuurder vir Afrika.

“Benewens die gebruik van plantkaarte om variërende plantestand te kan plant, en stroperkaarte om sien wat die verskillende opbrengste in die land is, het FieldView ’n baie lekker ding wat hulle ’n scouting map noem. Hiermee kan ek deur die loop van die seisoen op ’n satellietbeeld sien hoe dit op my land gaan. Dit help ontsettend baie met onkruidbestryding en om te sien waar probleemkolle in die grond is.”

FieldView speel ook ’n rol as dit kom by insetkostebesluitneming.

“Dit help om die koste van kunsmis en saad doeltreffend te bestuur. Ons kan byvoorbeeld wisselende kunsmiskaarte skryf en dan meer kunsmis toedien op grond met hoër potensiaal. Waar die grond nie die oespotensiaal het nie, gaan jy minder kunsmis toedien.”

Vir kultivarkeuses is FieldView ook vir Basson van onskatbare waarde. Omdat hulle ’n variërende stand plant, kan hulle met FieldView sien hoe ’n baster presteer in die spesifieke grond waar hy geplant is. Hulle kan dus beter besluite neem op die stand wat hulle die volgende seisoen gaan plant.

“Jy kan dit sommer alles aan die einde van een seisoen sien, jy hoef nie verskillende stande te plant of proewe oor drie jaar te doen om te besluit watter baster jy wil plant nie.”

Van groot hulp 

Basson beveel FieldView aan vir boere wat dit nog nie gebruik nie. “Dit is ’n ongelooflike hulpmiddel om jou te help met besluitneming op jou plaas om kostedoeltreffender te boer. Die groot voordeel van FieldView is ook dat dit aanpasbaar is op enige platform. Enige trekker kan met FieldView praat.”

Navrae:
FieldView, web: www.climate.com
 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot