AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dié komposdraaier is ’n hoogs doeltreffende werktuig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die CM-CT6-komposdraaier se dromontwerp maak dit ’n hoogs doeltreffende werktuig.
Die CM-CT6-komposdraaier se dromontwerp maak dit ’n hoogs doeltreffende werktuig.
Wanneer kompos gemaak word, is deurlugting en hidrasie van die komposhoop noodsaaklik om die mikrobiese aktiwiteit aan die gang te hou, stagnasie te voorkom en konstante aktiwiteit regdeur die komposhoop te verseker. Deur hierdie proses af te dwing, word kompos vinniger geproduseer. Presies wat jy vir gekommersialiseerde komposbedrywighede nodig het.

Die dromtipe CM-CT6-komposdraaier is ontwerp om groot, driehoekige windrye te draai. Hierdie selfaangedrewe eenheid, met sy 6 m-dromlengte, kan windrye van 2,4 m hoog by 5,7 m wyd draai. Sover bekend, is dit die grootste dromtipe draaier wat in Suid-Afrika vervaardig word.

Die doeltreffende dromontwerp maak hierdie komposdraaier hoogs produktief. ’n Dieselenjin van 250 kW dryf ’n hidrostatiese pomp aan, wat op sy beurt al die werktuigfunksies aandryf. Na gelang van die materiaalsamestelling kan produksievolumes van tot 900 m3 per uur behaal word.

Hoe werk dit?

Die hoogteverstelling van die drom word beheer deur twee hidrouliese silinders aan weerskante van die draaier. ’n Beheerstok word gebruik om die dromvlak aan te pas.

Finite Element Analysis (FEA) is uitgevoer om die geskiktheid en strukturele integriteit van alle hardwerkende elemente in die werktuigontwerp te bepaal. Die soliede ontwerp van die werktuig verseker duursaamheid.

Die operateurskajuit is ergonomies ontwerp, met klimaatbeheer en ’n uitstekende uitsig. ’n Verstelbare sitplek met beheerstok-kontroles maak die beheer van hierdie werktuig intuïtief en baie maklik om te gebruik.

Veiligheid

Die veiligheidsbeheerstelsel sluit monitering van die dieselenjin en die hidrouliese stelsel, en noodstopkringe in. Die bestuurstelsel beheer die oliedruk en verkoelingstemperatuur, asook die hidrouliese olietemperatuur en hidrouliese olievlak.

Hierdie beskerming is ingebou in die veiligheidstelsel, wat die dieselenjin outomaties afskakel as iets skeefloop. Daarbenewens vertoon die beheerstelsel masjien-ure, dieselenjinspoed, batteryspanning, enjinoliedruk en enjinkoelmiddeltemperatuur. ’n Fisieke noodstopknoppie is in die operateurskajuit.

Gemak

Gerieflike lere bied toegang tot die werkoppervlak en verseker die veiligheid van diegene wat op die dek werk.

Glipstuur met beheerstok-kontroles verseker maklike beweging, veral in beperkte ruimtes.

Hoë-trapspoedbeheer maak voorsiening vir vinnige herposisionering van die werktuig tussen windrye. Laestrekspoedaanpassing maak voorsiening vir hoëwringkragspoedbeheer wanneer windrye gedraai word.

’n Dinamiese jokkiewiel-stabiliseringstelsel verseker dat albei jokkiewiele altyd stewig in kontak met die grond is.

Nuwe tegnologie

Danksy nuwe sikloonreservoir-tegnologie is die totale hidrouliese stelselolievolume slegs 170 liter. Tipiese hidrostatiese masjiene van hierdie grootte het ’n tenkvolume van 1100 liter. Dit is 'n noemenswaardige besparing.

Komposmateriaal kan baie korrosief wees. Die onderbuik van die CM-CT6 is dubbel korrosiebeskermd. Die onderkant is gemaak van 3CR12-plate wat afgewerk is met ’n epoksieverf, dieselfde tipe verf wat gereeld in battery-bokse gebruik word. ’n Vervoerband is aan die binnekant van die werktuig aangebring.

Die masjienbeheerstelsel is ontwerp vir eenvoud en gemaklike onderhoud. Toegang tot onderdele wat maklik versien kan word, was ’n sleuteldeel van die ontwerp. Opleiding van operateurs en instandhoudingstegnici is deel van die oplossing.

Jy het die gemoedsrus dat jou aankoop van kapitaaltoerusting die beste waarde verteenwoordig en plaaslik ondersteun word. Conax Machine Solutions het ’n ervare span tegnici wat sy volle reeks O.E.M.-produkte regdeur Suider-Afrika diens en ondersteun.

Navrae:


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot