AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Die regte toerusting kan lewens red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pulsar se termiese toestelle is van die beste op die mark en is ideaal vir die boer wat snags wil sien wat op sy plaas aangaan. FOTO: VERSKAF
Pulsar se termiese toestelle is van die beste op die mark en is ideaal vir die boer wat snags wil sien wat op sy plaas aangaan. FOTO: VERSKAF
KarooOutdoor bied boere die vermoë om beter te kan sien om sodoende hul plaas en diere beter te kan beveilig.

Vir KarooOutdoor is plaasveiligheid en probleemdierbestuur ’n sleutelfaktor in voedselsekerheid. Met plaasaanvalle, vandalisme en diefstal van plaastoerusting wat toeneem, is dit noodsaaklik vir die boer om ’n toestel aan te skaf waarmee hy snags doeltreffend kan sien wat op sy plaas aangaan. Pulsar se termiese teleskope en handtoestelle word tans gereken as die beste opsies kommersieel beskikbaar.

Vir beveiliging is gehalte nie onderhandelbaar nie en die Pulsar-reeks termiese produkte het reeds menige boer en plaaswag suksesvol bygestaan om verdagtes op te spoor en ook moontlike aanvalle af te weer. Jou diere loop ook die gevaar om deur probleemdiere gepla te word en hiervoor bied Pulsar die Thermion 2 XP50 LRF PRO. Hierdie teleskoop word suksesvol deur boere ingespan om hul kuddes teen jakkalse en ander roofdiere te beskerm.

Sien snags

Pulsar bied met sy reekse produkte wat nagsig bied. Dié toestelle neem diere en mense se hitte waar deur middel van die nuutste sensortegnologie wat in Europa ontwikkel en vervaardig word. Waarnemingafstande van 1 300 m tot 1 800 m is ter sprake. Die afstand hang af van watter model gebruik word en die nagtoestande. Die Pulsar-reeks van uitsonderlike gehalte word ontwikkel en vervaardig in Europa met die nuutste tegnologie, wat dit van die bestes op die mark maak.

Indien ’n boer oorweeg om ’n termiese nagsigtoestel aan te skaf, moet hy kyk na die beeldgehalte. Dit is noodsaaklik dat hy bedreigings akkuraat identifiseer. Die betroubaarheid van die sensor, batterylewe en ook die afstand waarop die toestel hitte kan waarneem, is belangrike oorwegings. Toestelle met interne batterye is nutteloos as die batterye ingee. Hier troon Pulsar met sy herlaaibare eksterne batterye uit bo die res. Sommige Pulsar-toestelle het ook afstandmeters wat nuttig te pas kom. Alle Pulsar-toestelle kan video’s en foto’s neem en het ook ’n WiFi-funksie wat saam met ’n slimfoon werk.

Die Pulsar Merger XP50 LRF PRO- termiese verkyker met afstandmeter. FOTO'S: VERSKAF
Die Pulsar Thermion 2 XP50 LRF PRO- termiese teleskoop met afstandmeter.
Die Pulsar Axion 2 XG35 LFR- termiese handstoestel met afstandmeter.

Klik en koop hier

Vir die mense van KarooOutdoor is Pulsar- termiese nagsigtoestelle eerder ’n noodsaaklikheid as ’n luuksheid. Hulle glo boere kan deesdae nie daarsonder nie. KarooOutdoor is ’n aanlyn besigheid wat in die Overberg, Wes-Kaap, gesetel is, maar jag- en buitelugtoerusting landwyd aflewer. Die meeste bekende handelsmerke in teleskope, verkykers, termiese of nagsigtoerusting, afstandmeters, knaldempers en bybehore is aanlyn by KarooOutdoor.com beskikbaar. Wêreldklas-intreevlaktoestelle is beskikbaar, asook die beste-van-die-reeks toestelle. Alle Pulsar-produkte het ’n driejaarwaarborg met plaaslike tegniese ondersteuning.

Aanlyn bestellings is maklik en veilige afbetalingsopsies is beskikbaar. Vir Pulsar-produkte kan KarooOutdoor gekontak word vir ’n kwotasie en vandaar word gewone banktransaksies (EFT’s) gedoen. Alle pryse sluit BTW in. Met bestellings van R2 000 of meer is aflewering gratis na enige geldige adres. Dit word deur ’n betroubare koeriermaatskappy gedoen.

Die wenspan

Met meer as vyf jaar se uitstekende diens is KarooOutdoor die vinnigste groeiende aanlyn jagtoerustingwinkel. KarooOutdoor kies handelsmerke en verskaffers wat die beste tegniese ondersteuning en advies kan verskaf, veral jagteleskope en vir skuts wat langafstandskiet ernstig opneem. Mnr. Etienne du Plessis is aan die stuur van sake en ook mede-eienaar van KarooOutdoor. Sy ondervinding van meer as 20 jaar in die landboubedryf as besigheidsbestuurder en sy klem op diens sal verseker dat daar nog ’n lang toekoms vir KarooOutdoor in Suid-Afrika voorlê.

Navrae
Volg KarooOutdoor op Facebook, Instagram en Twitter. Webblad: www.karoooutdoor.com; e-pos: info@karoooutdoor.co.za; 063 265 0742.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Rustig
.,. . . . . . is byna sigbaar vir ander Die volgende beskrywings gee lede 'n voorsmakie van jou persoonlikheid en wie jy werklik is. Moenie bekommerd wees om dit die eerste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot