AFGRI
BEAN
06 Des
-
7642,2
39,20
CORN
06 Des
-
3710
3,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
11200
0,00
WEAT
06 Des
-
6265
-80,00
WMAZ
06 Des
-
3500
-3,00
YMAZ
06 Des
-
3570
11,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Doeltreffende bemesting in lente vir wingerde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Dis belangrik dat bemesting op die regte tyd toegedien word sodat stikstof voldoende in die grond en plant opgebou kan word. Foto: Atlantic Fertilisers
Dis belangrik dat bemesting op die regte tyd toegedien word sodat stikstof voldoende in die grond en plant opgebou kan word. Foto: Atlantic Fertilisers
Die na-oesprogram en oesgrootte van die vorige seisoen bepaal grootliks die oorweging vir ’n tydige bemesting met bot. Dit is dikwels beter as botbemesting reeds voor ogieswel toegedien word. Hierdie stelling is in stryd met die algemene opvatting dat die grond te koud is en daar nog nie voldoende wortelaktiwiteit teenwoordig is nie.

As bemesting te vroeg ná die winter deur besproeiingswater gemaak word, duur dit soms te lank voordat die verlangde konsentrasie stikstof in die grond en plant opgebou word.

In baie gevalle word dit eers met die derde bemestingtoediening ná bot bereik. Waardevolle tyd gaan in die proses verlore omdat lae konsentrasies veroorsaak dat die nuwe groei nie op standaard is nie, wat lei tot swak trosontwikkeling en oorlewing.

Om die beste resultate onder bogenoemde toestande te behaal, is die vroeë toediening van regstellings en organiese aanvullings noodsaaklik. Dit vergemaklik die bemestingbeplanning vir die res van die seisoen, aangesien oormatige besproeiing terwyl die grond nog nat is, uitgeskakel word.

Terwyl daar ’n drastiese toename in die koste van bemestingprodukte is, is dit belangrik om natuurlike hulpbronne optimaal te benut.

Atlantic Fertilisers se bemestingprogramme ontsluit die grondvrugbaarheidspotensiaal ten opsigte van plantvoeding en grondgesondheid. Uitstekende resultate word behaal met Ocean Nutrition (vishidrolisaat) wat baie aminosure en omega 3-visolie bevat.

Oorweeg hierdie noodsaaklike aanbevelings:

  • Beplan toedieningshoeveelhede van organiese en organies verrykte bemestingprodukte soos Bio Ganic, 9:1:9 en 10:1:6;
  • Die gebruik van Ocean Nutrition (vishidrolisaat) en Bio KelpX5 om wortel- en mikrobe-aktiwiteit te verhoog; en
  • Beplan strategiese aanvullings van blaarbespuitings met Atlantic Foliar en Bio KelpX5.

Maak gebruik van Atlantic Fertilisers se ondervinding en suksesverhale om jou boerdery se sukses te help verseker.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,781.30
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,785.32
-1.7%
Platinum
936.50
+0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,436
+0.2%
Alle aandele
70,943
+0.2%
Hulpbronne 10
66,824
+0.5%
Industriële 25
93,595
-0.2%
Finansiële 15
14,070
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil weer trots wees om te sê daai is my vrou
Ek het nie 'n complicated lewe op die oomblik nie. Gaan werk toe, gaan huis toe en hou my self besig met golf, gym en so af en toe 'n kuier by vriende en family. Elke...
Life is a Gift
Eerlik, reguit gesond fiks en sportief. Hou van natuur, buite lug aktiwiteite en kan heerlik kosmaak. Is kunstig en kreatief. Ek is rustig en liefdevol en baie romanties....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot