AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Een drom olie maak hom ’n wenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Koos Uys (middel), van die plaas Rietpoort buite Standerton, was die wenner van Shell se Farm of the Future-kompetisie waarin hy ’n hommeltuig gewen het. By hom is mnre. Johan du Toit (links), en Antonie Brelage (regs) van FPS Bulk Diesel by wie Uys sy Shell-olie koop. FOTO: MARISA BEETON
Mnr. Koos Uys (middel), van die plaas Rietpoort buite Standerton, was die wenner van Shell se Farm of the Future-kompetisie waarin hy ’n hommeltuig gewen het. By hom is mnre. Johan du Toit (links), en Antonie Brelage (regs) van FPS Bulk Diesel by wie Uys sy Shell-olie koop. FOTO: MARISA BEETON
Met die koop van Shell se olie het mnr. Koos Uys meer gekry as waaroor hy kon droom.

Die diens wat FPS Bulk Diesel aan sy klante bied, is net so belangrik soos die gehalte van die produk wat hy verkoop. Vir mnr. Koos Uys was hierdie beginsel waarvolgens FPS sake doen ’n wenresep. Danksy FPS Bulk Diesel het dié Standerton-boer ’n splinternuwe hommeltuig gewen, wat die lewe op sy plaas vergemaklik.

Uys sê hy gebruik al baie jare lank Shell se olie, want hy glo in die gehalte daarvan en dat sy werktuie goeie werkverrigting daarmee kry. Vir sy Shell-produkte klop hy aan by die dieselverspreider FPS Bulk Diesel. Die diens wat dié manne aan hom lewer, is onverbeterlik, sê hy.

Met die koop van ’n drom olie by hulle het hy dié keer meer ontvang as waaroor hy kon droom. Die FPS-verteenwoordiger op Standerton, mnr. Johan du Toit, het aan Uys voorgestel dat hy inskryf vir Shell se Farm of the Future-kompetisie. Op die spel was ’n R500-geskenkbewys om by enige Shell-vulstasie te gebruik en ’n DJI Mavic 3-hommeltuig.

“Ek wen nie gewoonlik goed nie, maar ek sê toe vir hom hy kan my inskryf. Dit was vir my groot verrassing om te wen,” sê Uys.

Hy het benewens die hommeltuig ook een van die agt geskenkbewyse gewen. Vir Uys gaan die hommeltuig sy lewe op die plaas vergemaklik. Hy boer op die plaas Rietpoort in die Standerton-distrik saam met sy twee seuns, Hannes en Kobus. Hulle boer met mielies, sojabone en Brangus-beeste. Hoewel hulle reeds ’n klein hommeltuig het, is die Mavic groter en dit het meer eienskappe. Dit het byvoorbeeld ’n lig wat nuttig is vir wanneer Uys saans die beeste dophou.

“Ons gebruik ’n sekuriteitshalsband aan ons beeste wat alarm maak wanneer hulle gejaag word. Nou kan ons eerder die hommeltuig opstuur om te gaan verken as om self in ’n moontlik gevaarlike situasie te beland.”

Nog ’n voordeel van die hommeltuig is dat hulle ook hul tweede plaas kan “besoek” – selfs al is die rivier tussen die twee plase in vloed. Hoewel die afstand net 6 km is, moet die Uyse ’n ompad van byna 60 km ry as die rivier sterk vloei.

Die hommeltuig vlieg ook oor die landerye om te kyk vir swak kolle.

FPS Diesel
FPS Diesel
FPS Diesel

Shell ploeg terug

Met die Farm of the Future-veldtog wys Shell sy ondersteuning vir die boere van Suid-Afrika.

“Shell is al baie lank by die landboubedryf betrokke. Dit is een van die sleutelbedrywe wat ons ondersteun,” sê mnr. Hein Venter, senior tegniese adviseur vir smeermiddels by Shell. “Dit is vir ons belangrik om seker te maak ons smeermiddels voldoen aan die vereistes wat toerustingvervaardigers stel. Shell is trots daarop dat ons aan al die groot vervaardigers s’n voldoen. Boere kan met ’n geruste hart Shell se smeermiddels in hul toerusting gebruik.”

Hy raai boere aan om met ’n tegniese persoon by Shell of by verspreiders te gesels om die beste raad te kry.

Om goeie tegniese bystand te gee, is deel van die uitstekende diens wat FPS Bulk Diesel streef om vir sy kliënte te gee.

“Die kliënt se tevredenheid is vir ons die heel belangrikste. Dit help nie jy smeer ’n swak produk aan hom af nie,” sê Du Toit. “Jy moet ’n goeie produk lewer wat gewaarborg is en uitstekende diens gee, hy wil nie dae lank wag vir sy bestelling nie.”

Mnr. Antonie Brelage van FPS Bulk Diesel sê die feit dat hulle in die boeregemeenskap woon en werk, is lekker omdat hulle persoonlike verhoudings met hul kliënte opbou en elkeen se behoeftes dus ken.

Dit, tesame met Shell se topgehalte-produkte wat hulle versprei, maak hulle ’n voorkeurverskaffer vir boere in Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Vrystaat en Gauteng.

Navrae:
FPS Bulk Diesel, 017 735 2927, mnr. Antonie Brelage, 082 661 8576, mnr. Herman Brelage, 083 460 8572, mnr. Marius Brelage, 082 524 1855.
 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot