AFGRI
BEAN
06 Des
-
9430,4
88,40
CORN
06 Des
-
4436
-8,00
SOYA
06 Des
-
10532
12,00
SUNS
06 Des
-
10482
-164,00
WEAT
06 Des
-
6645
-28,00
WMAZ
06 Des
-
4918
-35,00
YMAZ
06 Des
-
4730
-69,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Gehaltebrandstof bespaar jou geld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Brandstof met ’n tripelaksie-formule hou die trekker of stroper se enjin skoon en bespaar die boer op meer as een vlak geld.

Brandstof is een van die grootste produksiemiddele op ’n plaas. Daarom kan ’n boer nie bekostig om sommer net enige produk in sy trekker of stroper te gooi nie. Hy moet brandstofverbruik én gehalte in gedagte hou om geld te bespaar, asook om sy werktuie se gebruiksduur te beskerm.

FPS Bulk Diesel, ’n gevestigde grootmaatverskaffer, verskaf net die beste brandstof aan sy meer as 1 000 kliënte. Die gehalte wat hy bied, is nóg verder verbeter met die onlangse bekendstelling van Shell FuelSave Diesel wat FPS Bulk Diesel ook beskikbaar het. Hierdie brandstof is spesifiek ontwerp om enjins skoon te hou en doeltreffende brandstofverbruik te bevorder. Dit het ’n unieke tripelaksie- formule wat enjins beskerm teen drie tipes aanpaksels, naamlik in die inspuiterpyp, die interne dieselinspuiter en die uitlaatgas-hersirkuleringstelsel.

Koolstofneerslae op die inspuiterpyp kan lei tot swakker ontbranding, wat wringkragverlies tot gevolg het en dus hoër brandstofverbruik. FuelSave help ’n enjin om tot 83% van sy verlore krag te herwin. Kenners het bewys dit kan lei tot ’n besparing van 3,75% op brandstofverbruik. Neerslae wat in die interne dieselinspuiter opbou, kan lei tot foutiewe werking en probleme met die aanskakel van die voertuig. Deur sleutelkomponente in die brandstofstelsel skoon te hou, kan onbeplande herstelwerk vermy word.

Om plaasvoertuie in ’n werkende toestand te hou en geld te bespaar, is drie punte belangrik.

* Koop by ’n betroubare verskaffer wat nie brandstof met ander middele, soos paraffien, verdun nie.

* Hou jou opbergingstenk skoon sodat die brandstof nie besoedel word nie.

* Gebruik gehaltebrandstof wat die enjin skoon hou en teen aanpaksels beskerm.

Navrae:
FPS Bulk Diesel, 017 735 2927, Herman Brelage, 083 460 8572, Marius Brelage, 082 524 1855.


Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.37
+0.5%
Rand - Pond
21.15
+0.6%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,771.66
+0.2%
Silwer
22.49
+1.1%
Palladium
1,880.50
+0.2%
Platinum
995.50
-0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,334
-0.3%
Alle aandele
74,494
-0.3%
Hulpbronne 10
73,802
-1.3%
Industriële 25
91,378
-0.1%
Finansiële 15
15,732
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot